Bible Study
Bible Studies | Study Guides | Group or Individual study |

Make disciples!

The Test
To see if your ‘love’ relationship is solid

Tiener Bybelstudie Reeks

Hierdie reeks studies hoef nie in volgorde bestudeer te word nie, dit volg nie op mekaar nie buiten vir die studies wat ‘n deel 1 en 2 het. Soek al die teksverse in jou Bybel op. Dis belangrik om die teksverse te lees om te sien wat in die Bybel staan aangaandie die onderwerp. Dit sal jou ook help om jou Bybel beter te leerken.

Psalm 119v97 ”hoe lief het ek u wet; dit is my bepeinsing die hele dag.”

Die Verhouding met God

Die egtheid van ‘n persoon se geloof en sy toewyding aan God, dit is nie altyd maklik om te kan onderskei of dit waarlik eg is of nie.  Want hy/sy kan miskien die Bybel lees en kan baie teksverse memoriseer maar dit beteken nog nie dat hy ‘n verhouding met God het nie.

Gelukkig is daar ‘n paar pointers om te kan sien of iemand  waarlik met God wandel of nie.


Lees: Psalm 119v10-16 / v47-48

Vrae:

Q:  Wat is die Psalm skrywer se houding teenoor God se woord?

  • Gee mooi aandag oor hoe jou ou/meisie praat oor die woord van God en hoe hulle reageer teenoor die woord:
    If he/she frequently complains about things that he/she doesn’t like in it or picks apart the way it is written (e.g., the apostle Paul’s long run-on sentences) instead of looking for its meaning and how it should apply to him/her, there could be a serious problem in his/her relationship with the Lord.

Antwoord eerlik die volgende vrae oor die persoon met wie jy nou ‘n ‘liefdes’ verhouding het:

  • Lyk dit regtig of hy/sy ‘n liefde het vir God se woord? – hoe weet jy dit?
  • Gaan hy/sy na die woord vir leiding en instruksies?
  • Wat het hy/sy onlangs van die woord gekritiseer?
  • Wat het hy/sy onlangs met jou gedeel uit die woord, wat hy/sy geleer het en toegepas het in sy/haar lewe?

Lees: Psalm 119v127-128 / Spreuke 8v13

Vrae:

Q: Volgens die verse, wat sal ‘n regverdige persoon haat?

Q: Wat van die dinge, haat die persoon wat jy mee ‘n ‘liefdes’ verhouding het?

Q: Watter een haat hy/sy dan nie?

In Johannes 13v35, leer Jesus sy dissipels hoe om dit duidelik te maak aan ander mense dat hulle aan Hom behoort

Vraag: Wat sê dit vir jou?

  • Op ander plekke,het Jesus vir sy dissiples instruksies gegee hoe om mense in geheel te behandel maar ook oor hoe om jou vyande te behandel, maar nou gee hy spesifieke instruksies oor hoe gelowiges mekaar moet behandel...

Q: Het jou ou/meisie ander Christene lief en behndel hy/sy hulle met respek, goedheid en guns?

Q: Hou hy/sy daarvan om met ander Christene tyd te spandeur of meer met ongelowiges?


Lees: Hebreers 10v25 / 1 Petrus 4v10

Vrae:

Q: Watse instruksie word aan God se kinders gegee volgens die gedeeltes?

Q: Is die persoon waarin jy belangstel, bereidwillig om deel te wees van die gemeenskap van gelowiges waarby jy inskakel?

 Q: Sal hy/sy die onderlangse byeenkomste bywoon al is jy nie daar nie of doen hy/sy dit maar net om jou gelukkig te hou?

  • The Bible makes it very clear that we are not to be loners in our faith. -ons moet in ‘n gemeenskap van gelowiges wees, wat mekaar opbou in die geloof en aanmoedig om te volhard in die Here. Waarby ons leer van mekaar en saamwerk om Sy koninkryk uit te brei.
  • As die persoon in wie jy belangstel, nie ywerig is om die dinge van die Here by te woon nie, dan kan jy klaar agterkom hy/sy is net ‘n ‘naam Christen’ met ‘n paar bybedoelings....
  • So, as hy/sy nie nou kerk toe gaan en die dinge van die Here bywoon nie sal hy ook nie in die toekoms belangstel nie...

 

Tiener Bybelstudie Reeks:

Het jy ‘n Nuwe Lewe

Hoekom is Bekering nodig?

Krisisse - How to handle the ‘curve balls’ in Life...?!?

‘n Ware Verhouding met God

Secret Ingredient van Verhoudings

The Bible for Dummies Deel 1

The Bible for Dummies Deel 2

The Bible for Dummies Deel 3

The Good, the Bad and the Ugly Relationships

Wie is God...?

 

Hierdie studies is saamgestel deur Just Africa Mission NPC
Kopiereg: Voel vry om hierdie studie af te laai en te gebruik of te versprei mits daar niks aan verander word nie en erkenning gegee word aan www.jam.org.za.

Pleasure and Profit in Bible Study

Pleasure and Profit in Bible Study

by Dwight Lyman Moody

We cannot overestimate the importance of a thorough familiarity with the Bible. I try to lose no opportunity of urging people by every means in my power to the constant study of this wonderful Book. If through the pages that follow, I can reach still others and rouse them to read their Bibles, not at random but with a plan and purpose, I shall be indeed thankful.

Go to this Bible study guide

Group or Individual Bible Study Guides
Studies available in English & Afrikaans.
Joshua

An Old Testament Type of Jesus

Joshua played an important role in Israel after they had been delivered from Egypt, thereby preparing him for his future role as leader when they crossed the Jordan to take possession of the Promised Land. His conquests in Canaan rendered proof that he was a special instrument in the hand of the Lord. Joshua was an Old Testament type of Jesus, who was sent by the Father to accomplish a much greater purpose, i.e. to deliver people all over the world from the bondage of sin.

Go to study

Josua

’n Ou-Testamentiese Tipe van Jesus

Josua het ’n belangrike rol in Israel se geskiedenis gespeel nadat hulle uit Egipte bevry is, en dit het hom voorberei om as leier op te tree toe hulle deur die Jordaan getrek het om die Beloofde Land in besit te neem. Sy oorwinningstogte in Kanaän het van hom ’n beson­dere instrument in die hand van die Here gemaak. Josua was ’n Ou-Testamentiese tipe van Jesus wat deur die Vader gestuur is vir ’n veel groter doel, naamlik om mense oral in die wêreld uit die slawerny van sonde te bevry.

Gaan na studie

Die Bybel in Geheel

Die Bybel in Geheel

Hierdie is 'n kort oorsig om vir jou 'n duideliker prentjie te skets voordat jy in diepte met Bybelstudie begin. Hierdie Bybel in Geheel studie, is 'n studie van die hele Bybel. Dit neem jou deur elke boek van die Bybel om vir jou 'n kort oorsig te gee oor elke boek, deur wie dit geskryf was en waarom dit geskryf was en lig ook dan belangrike dele uit en som die boek in kort op. Met hierdie notas saam sal verdere studies van die Bybel baie meer vir jou sin maak en help om sekere konsepte beter te verstaan.
Die Bybel in Geheel

Kort Oorsig

Die waarde van die Bybel / Om die Bybel te verstaan / Bybelse Uitdrukkings.

Lees meer

Die Bybel in Geheel - DEEL 1

Die Ou Testament

Die Ou Testament kan in 3 Dele opgedeel word: Deel 1 – Geskiedenis – Genesis tot Ester Deel 2 – Wysheid & Digkuns – Job tot Hooglied Deel 3 – Profesieë – Jesaja tot Maleagi

Lees meer

Die Bybel in Geheel - DEEL 2

Die Nuwe Testament

Die Evangelies is seker die mees bekendste deel van die Bybel. Baie mense ken dele van die Evangelies maar min mense verstaan die omvang en doel van hierdie vier boeke.

Lees meer

Studies Concerning the subject of Holiness

Holiness is a characteristic that is often talked about but hardly understood as to how it can be obtained. Too often holiness is considered an attribute of God that is not attainable to man. Holiness is considered something impossible.
1. Personal Holiness

2. The Holiness of God

3. Putting Sin to Death, Pursuing Holiness

4. Trained in Godliness

5. True Humility

6. Contentment

7. Self-Control

Open Studies

13 Studies in Christelike Heiligheid

13 Studies in Christelike Heiligheid

Hierdie 13 Wesleyaanse lesings oor heiligmaking is opgestel om weekliks oor ‘n tydperk van drie maande aangebied te word.

Sien Studies

'n Studie oor Heiligmaking

Die leer oor heiligmaking as 'n tweede genadewerk ná bekering help alle Christene om tot geestelike volwassenheid op te groei.

Hier is 12 studies wat in diepte kyk na hierdie onderwerp. Die studies is ook as klank studies beskikbaar.
Inhoud
1. Die Behoefte aan Heiligmaking
2. Die Stryd Teen Vleeslikheid
3. Die Eise van Dissipelskap
4. Oorwinning Oor die Vlees: Die Stap van Heiligmaking
5. Oorwinning Oor Swakhede: Die Proses van Heiligmaking
6. Vervulling met die Heilige Gees
7. Volkome Heiligmaking
8. Die Wil van God
9. Gawes en Vrug van die Gees
10. Bedieninge van die Heilige Gees
11. Die pelgrimsreis van God se Volk
12. Heiligmaking en die Wederkoms

Gaan na studie

Discipling New Believers
English & Afrikaans FREE printable studies.

8 Week study program

This can be used as a weekly study for new believers. These studies will help with assurance of salvation and will grow their Bible knowledge. These are the very basics of the Christian faith and will ensure a firm foundation. Give this to a young believer and go through all the answers with the person each week. Make sure they memorized the scriptures each week. Use the study's questions to lead conversations on subjects that the person do not yet understand.

/Study%201
WHAT HAPPENED TO ME?
/Study%203
TO LEARN MORE ABOUT GOD
/Study%204
IN CONVERSATION WITH GOD
/Study%206
WITNESSING FOR GOD
/Study%207
FILLED WITH THE SPIRIT OF GOD
/Study%208
TO BE ONE IN CHRIST
/Study%201%20ot%208
All 8 studies in one
/Answer%20sheet
Study 1 ot 8

8 Weke studie program

Gebruik die kort studies om weekliks deur te gaan met 'n nuwe Christen. Dit sal hulle sekerheid gee en hulle Bybel kennis verbreed sodat hulle op 'n vaste fondasie kan bou. Gee dit weekliks vir die persoon en gaan dit dan saam met hulle deur elke week nadat hulle dit ingevul het. Toets hul teks memorisering Gebruik die vrae in die studies as leiding tot nodige gesprekke daar waar die persoon dalk dinge nie verstaan nie.

/Studie%201
WAT HET MET MY GEBEUR?
/Studie%202
‘N WANDELING MET GOD
/Studie%203
OM VAN GOD TE LEER
/Studie%204
IN GESPREK MET GOD
/Studie%206
OM VIR GOD TE GETUIG
/Studie%207
GEVUL MET GOD SE GEES
/Studie%208
OM EEN TE WEES IN CHRISTUS
/Studie%201%20ot%208
Al 8 studies in een
/Antwoordblad
Studie 1 ot 8
Precept Ministries International

Precept Ministries International

PRECEPT MINISTRIES SOUTH AFRICA SERVES THE CHURCH BY HELPING TO ESTABLISH PEOPLE IN GOD'S WORD, USING INDUCTIVE BIBLE STUDY.

The ministry’s goal is to equip and encourage people to live as exemplary followers of Jesus Christ, studying the Bible inductively, viewing the world Biblically, making disciples intentionally and serving the church faithfully in the power of the Holy Spirit.

Through workshops, conferences and Bible classes the ministry provides training in Inductive Bible Study skills, which includes leading dynamic small group discussions. Inductive Bible study materials are available in nearly 70 languages. Hundreds of thousands of men, women, teens and children in close to 150 countries discover Truth for themselves using the Inductive Bible Study Method through the work of Precept Ministries.

www.precept.org.za

Precept Ministries - Lightning Studies

FREE downloadable Lightning Study topics offer a “print friendly” option for you to have a practical example of how Inductive Bible Study works during your personal devotion times or even with your small group.

Learn more

Read and download these free booklets

Also great for group or personal Bible study.
Biblical Decision Making
Is it God’s will to “find” His will?
Exactly how should you go about making good, God-honoring decisions?

Read booklet

The Companionship Principle
Bringing Biblical Sanity to the Insanity of Dating
The real reason dating is often "insane" is Christian young people and parents have never consciously shaped their understanding of "dating" with the Bible.

Read booklet

Dinge van Belang
Dinge van Belang vir jong Christene
Hulp en raad aan jong Christene. Die boekie is vol waardevolle wenke en waarskuwings om jou te help op jou pad saam met die Here.

Lees boekie

Identifying False Teachers
A Biblical Checklist for Identifying False Teachers in the Church
The purpose of this booklet is simple: to give you a checklist so that you can identify and avoid Christian leaders whom God would call false.

Read booklet

Testing Today's Prophecy
Does today's "prophecy" measure up to biblical standards?
Should Christians accept the modern prophecy movement as a new work of God’s Spirit?

Read booklet

Articles on Bible Reading & Study

"Thy word is a lamp unto my feet, and a light unto my path."  - Psalm 119:105

The Prophetic Books of the Old Testament have been fitted into the narrative at the place where they are thought to have been written. The Epistles have been inserted into the Book of Acts in a like manner.
Praktiese wenke vir jong Christene.
Practical tips for young Christians.
by Rev. R. A. Torrey
Questions to ask when reading the Bible.
Vrae om te vra wanneer jy die Bybel lees.