fbpx
Articles
Articles | Tips & Help for the Daily Christian Life |

Grow in Christ

Ondersoek of jy Weergebore is: Deel Een

Deur Marius Wolfaardt

2 Korinthiërs 13:5

“Ondersoek julself of julle in die geloof is; stel julself op die proef. Of is julle nie seker van julself dat Jesus Christus in julle is nie—as julle ten minste nie verwerplik is nie!”

Die Woord sê: “Ondersoek julself of julle in die geloof is; stel julself op die proef.” 

Hierdie is twee besonderse opdragte:

1. Ondersoek

Dis om te “examine”, eksamen te skryf (evalueer dit wat jy geleer het van jou geloof) en ‘n noukeurige navorsing (volgens die HAT).

2. Stel op die Proef

Om iets te toets, om te sien of dit waardig is om aan te neem. Wat moet getoets word? Ons moet getoets word.

3. In die geloof is    

Geloof gaan ‘n invloed hê op jou verlede, hede en toekoms.

Hierdie opdrag is ‘n uitdaging aan ons. Draai die vergrootglas van die Woord op jou geloof en kyk of dit nog in Jesus Christus is. Kyk of jou geloor dalk nie miskien valse fondamente het nie. Is jy seker dat jy ‘n kind van die Here is en dat jy weergebore is?

Johannes 3:3           

“Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie weer gebore word nie, kan hy die koninkryk van God nie sien nie.”

Defenisie van Wedergeboorte

Wedergeboorte kommunikeer die boodskap van die lewe, deur die Heilige Gees, aan die siel wat dood is in sy oortredinge en sondes. Wedergeboorte dui op die opstandingslewe van die Here Jesus. Op grond van Sy kruisdood moet ons van sonde verlos word en daarvoor sterwe, en terselfdetyd lewend gemaak word in Hom sodat ons Sy opstandingslewe kan verkry. Hy vergewe dus nie net jou sondes nie, maar maak ook van jou ‘n nuwe mens.

Jesus Christus, die Vleesgeworde Woord, moet so geleerken word, dat die onontbeerlike belofte oor die Wedergeboorte in die geloof aanvaar kan word. Wedergeboorte is ‘n morele verandering aangebring in die hart van die mens deur die Heilige Gees.

Onthou, daar moet besef word dat die Vyand nooit die stryd gewonne sal gee nie! Daar is talle valse fondamente wat hy aan mense bied, wanneer hulle na die Here of die krag van die Heilige Gees soek. Sy eerste doelwit is om die persoon daarvan te weerhou om deur te gaan met die Here en Weergebore te word.

7 kenmerke wat Nie Bewys dat ek Reddende Geloof Besit nie

Mense roem so vinnid in hierdie 7 dinge, maar hulle bewys nie dat jy weergebore is nie. Ondersoek jouself, of jy nie miskien mislei is en oppad is na ‘n Ewige hel nie.

1. Sigbare Moraliteit/ Sedes (Morally good)

Somige mense, is net eenvoudig goeie mense. Hulle is eerlik, openhartig, betroubaar, dankbaar, liefdevol en het uiterlik ‘goeie sedes’.

Lukas 18:20-21        

“Jy ken die gebooie: Jy mag nie egbreek nie; jy mag nie doodslaan nie; jy mag nie steel nie; jy mag geen valse getuienis gee nie; eer jou vader en jou moeder. En hy sê: Al hierdie dinge het ek onderhou van my jeug af.”

Dis wat ek bedoel met sigbare moraliteit, maar dit beteken nie dat hy tot geloof in Jesus Christus gekom het nie. Die ryk jongman is sigbaar volmaak, maar hy wou nie met sy boesem sonde breek nie en het bedroef weg van die Here af gegaan. Die gesegte sê: “People can clean up their act.” Met ander woorde, hulle kan ‘n nuwe blaadjie omslaan, maar hulle doen dit deur ‘self verbetering’ in plaas van wedergeboorte.

Uiterlik kan u ‘n goeie lewe handhaaf: meer Bybel lees en probeer bid, meer kerk toe gaan, meer aandag aan jou gesin gee, meer liefdadigheidswerk doen. Maar, dit beteken nie dat u reddende geloof besit nie.

2. Intellektuele Kennis (Knowledge)

Kennis is nodig vir redding, waar sigbare moraliteit die vrug van geloof in Christus kan wees, maar nie een van hulle is gelykstaande aan reddende geloof nie. Om net kennis oor Jesus Christus te hê, gaan jou verseker nie red nie! Jy kan weet wie Jesus Christus is, selfs wat Hy gedoen het. Jy kan weet dat Hy aan die kruis gesterf het, opgestaan het en dat hy weer gaan kom op die Wolke. Maar, jy kan nogsteeds jou hart verhard en jou rug op Hom draai.

Hebreërs 10:26        

“Want as ons opsetlik sondig, nadat ons die kennis van die waarheid ontvang het, bly daar geen offer vir die sondes meer oor nie,”

3. Godsdienstige betrokkenheid (Active in ‘Christian work’)

2 Timótheüs 3:5

“mense wat ‘n gedaante van godsaligheid het, maar die krag daarvan verloën het. Keer jou ook van hierdie mense af.”

Jy kan betrokke wees by gemeenskaplike en kerklike aktiwiteite en byeenkomste bywoon. Maar dis alles net om mense te beïndruk. Die Krag van God is nie in jou lewe nie, daarom moet daar voorgegee word. Wees versigtig, moenie dink omdat jy jou hele lewe in die kerk was (sondagskool, diaken in die kerk, kerk basaars) dat jy ‘n reddende geloof besit nie, maar in teendeel vormgodsdienstigheid.

Nikodemus, moes duidelik verstaan dat dit nie net ‘n mooi lewe en teologiese kennis gaan kos nie, maar wedergeboorte.

4. Aktiewe Bediening (Active Ministries)

Bileam was ‘n profeet, maar geld was vir hom belangriker, hy het geld liewer gehad as God.

Saul, het ywerig Christene vervolg. Hy het by Stefanus se steniging hulle klere opgepas.

Judas Iskariot, was een van die twaalf dissipels.

Matthéüs 7:22-23

“Baie sal in daardie dag vir My sê: Here, Here, het ons nie in u Naam geprofeteer en in u Naam duiwels uitgedrywe en in u Naam baie kragte gedoen nie? En dan sal Ek aan hulle sê: Ek het julle nooit geken nie. Gaan weg van My, julle wat die ongeregtigheid werk!”

Pasop! ‘n Begaafde prediker is nie ‘n bewys van reddende geloof nie.

5. Sonde-oortuiging (Conviction of Sin)

Baie mense voel sleg oor hul sonde! Baie het skuldgevoelens, maar dit bly ‘n gevoel, môre is dit weg of word verplaas. Kyk maar by sielkundiges, wat is een van die redes hoekom mense na hulle toe gaan? ‘n Skuldgevoel! In die tye waarin ons lewe, word dit verkeerdelik behandel deur skuldverplasing.

i.)  Sielkunde sê:      

Deur my selfbeeld op te bou, sal dit gehelp word. Die posisie waarin ek is, is nie my skuld nie. Skuldverplasing: dis altyd iemand anders se skuld vir my sondes en optredes.

ii.) Nuwe Teologie sê:         

Dis deur bloedlynvloeke dat hierde sonde in my lewe is. Dis weereens skuldverplasing, want dis my voorouers se skuld. Jy wil nooit jouself blameer vir jou sondes nie. Dieselfde het in die Bybel gebeur in die tuin van Eden: Adam het die skuld op God gepak en Eva het die slang blameer!

Daar’s net een oplossing vir skuldgevoel: die Evangelie (berou, bely, bekeer). As jy werklik onder ‘n sonde oortuiging kom, sal jy iets daaromtrent doen. 

Handelinge 3:19      

“Kom dan tot inkeer (met berou en ‘n veranderde gevoel oor julle sondes) en bekeer julle (draai om), sodat julle sondes uitgewis kan word.”

Droefheid en berou oor sonde is egter ‘n direkte resultaat van die Heilige Gees se oortuiging van sonde in jou hart! Dit dryf jou na die Here en bewerk ‘n bekering, nie net van sonde nie, maar ‘n bekering tot God.

6. Versekering (Insurance)

“Ek moet ‘n Christen wees, want ek voel soos een!” Satan se hele doel is om mense te laat voel in plaas van om te glo. “Hulle voel en is nie regtig Christene nie.” Baie mense voel nie skuldig nie. Dit kan wees dat jou gewete net stomp is. Ander voel goed oor hulself, maar hulle harte kan net hard wees. Maar, hierdie dinge beteken nie noodwendig dat jy tot reddende geloof gekom het nie.

7. ‘n Tyd van besluitneming (a Time of Decisions)

Ek het by ‘n diens uitgekom en saam met iemand gebid en daarom weet ek, ek is ‘n Christen. Ek het toe ek so en so oud was my hartjie vir liewe Jesus gegee, daarom weet ek, ek is ‘n Christen.

Iemand het gesê: “Nobody’s Salvation is verified by the Past.”

Dit gaan oor hoe ek nou leef, hoe ek nou Jesus Christus vandag beleef. Ek stem saam dat daar ‘n dag en ‘n datum moet wees. Net so seker soos jy is of weet jy is gebore, net so seker moet jy wees jy is weergebore.

Leef jy dit uit? Is dit sigbaar vir jou vriende en vyande? Is jy ‘n nuwe skepsel in Christus, het al die ou dinge verbygegaan? Is jy gehoorsaam aan die Woord? Word jy verander, vernuwe na die beeld van Christus?

Of lewe jy nog met bewustelike sonde? Hoekom roem jy dan in ‘n datum, maar vandag verloën jy Christus?

Was jy nou eerlik met jouself gewees? Het jy jouself ondersoek en jouself op die proef gestel? Onthou, Hierdie 7 kenmerke wat jy miskien het, bewys nie dat jy weergebore is nie.

Johannes 8:44b

“Hy was ‘n mensemoordenaar van die begin af en staan nie in die waarheid nie, omdat daar in hom geen waarheid is nie.”

Die Satan wil u op ‘n dwaalweg hou, hy wil weerhou dat jy weergebore word.

Lukas 13:24                                               

“Stry hard om in te gaan deur die nou poort, want baie, sê Ek vir julle, sal probeer om in te gaan en sal nie in staat wees nie.”

As die Here vandag u roep tot bekering en u besef u verlore toestand en u besef die enigste oplossing is Jesus Christus en dat u iets dringends aan u saak moet doen…

Gee gehoor aan Sy roepstem, dis ‘n wilsbesluit.

Openbaring 22:17 

“Kom! En laat hom wat hoor, sê: Kom! En laat hom wat dors het, kom; en laat hom wat wil, die water van die lewe neem, verniet.”

Spreuke 28:13       

“Hy wat sy oortredinge bedek, sal nie voorspoedig wees nie; maar hy wat dit bely en laat staan, sal barmhartigheid vind.”

 

Soortgelyke artikels:

Ondersoek of jy Weergebore is: Deel Twee

Featured Articles

Monday, July 10, 2023 False Teachers & Doctrine 1125
Why I Left the Charismatic Church Madelein Wolfaardt I grew up in “happy-clappy” churches. My family church-hopped a bit when I was in primary school. In high school, we got more and more involved in churches that followed the Word of Faith movement. They often invited big names from overseas. We would attend these prophetic or healing and miracle services. We also watched tapes of their so-called ‘Revival meetings’.

Questions Answered

Here are some articles on different topics, see what the Bible says.

/Eienskappe%20van%20God
DIE NATUURLIKE EIENSKAPPE VAN GOD WAT VERBAND HOU MET GOD SE WESE SOOS HY IN HOMSELF IS. Alwetend – God weet alles. Hy het volledige kennis van alles in die verlede, hede en die toekoms. (Job 37:16; Ps. 139:1-6). Almagtig – God…
One has only to examine the Bible to find abundant references condemning the use of alcoholic beverages. In fact, if the preacher is to stick to his Bible, preach the whole truth, and be…
Twee van die sondes waarteen mense ‘n baie verdraagsame houding inneem, is drink en rook. Wat sê die Bybel hiervan, en wat is die gevare wat daaraan verbonde is? Drankgebruik Een van die algemeenste argumente waardeur mense drankgebruik wil regverdig,…
Hell:%20What%20the%20Bible%20Says
An exposition of the doctrine of eternal punishment in a burning hell for all the unsaved people of all ages. 1. How Can We Know About Hell? “There was a certain rich man, which was clothed in purple and fine…
It is important that one understands the phenomenon of apostatising, or backsliding, as every believer should be able to identify and counter this backward course in his or her spiritual life whenever it occurs. If you wish to determine the…
Die onderwerp van die doop is baie kontroversieel met baie misverstande. Baie mense dweep met die doop en dit raak 'n obsessie by hulle. Dit veroorsaak baie keer ongebalanseerde en dwase strydvrae met die gevolg dat Christene twis oor die…
Vergifnis
Vergifnis is ‘n opdrag in die Woord van God (Matt 6:14, 15; Mark 11:25, 26; Luk 6:37; Efes 4:32 en Kol 3:13). Sonder vergifnis is daar geen bevryding van die seer en pyn wat ander jou aangedoen het nie. Die…

Lees meer

Loose Lips Sink Ships
I know this has been used as a catchphrase by the military in referring to ships. However, I believe it could be applied to each one of us today. Loose lips can sink more than naval ships. They can…

Read more

Questions Answered

Questions Answered

Being a Christian and drinking alcohol, what does the Bible say?
The Dangers of Moderate Drinking
John B. Gough (1817-1886) Born in Sandgate, Kent, England in 1817, Gough immigrated to the United States when he was only twelve years old. His mother and sister also came to America. His mother died of a stroke and Gough,…

Read more

Beer and Wine: The Bible’s Counsel
Doesn't the Bible refer in a number of places to wine and strong drink? Don't we quite often find people drinking alcohol in the Bible? Can't we assume, then, that Scripture generally does not condemn drinking alcoholic beverages? It's true that…

Read more

A collection of articles written by FB Meyer. Practical advice for the daily Christian life.

A NEW YEAR is opening before us, and there is some satisfaction in feeling that an opportunity will be afforded of making a really new start. Each true heart in which there is a spark of the Divine life turns eagerly towards the unblemished page, the untrodden way, of the…
BENEATH all exaggeration there is a basis of truth. When an American said that the whey which flowed from the making of a large cheese in his country was sufficient to run three sawmills; and when another affirmed that the soil of his farm was so prolific that the tendrils…
To be straight is to be true. There is no more important exhortation on the page of Scripture, than where the Apostle says, "Whatsoever things are true . . . think on these things." A friend of mine, educated in one of our great English schools, says that the most formative words of…
WHAT a shadow is cast over lives and homes by bad tempers! It is Sunday morning, God's day of rest and peace, when the worry and rush of the world should be quiet, and the voices of newspaper boys and hawkers of small wares should be still. A family of…
No flirting, young people, please! You cannot flit around the flame without the risk of burning your wings; and remember, if these are lost, you cannot get another pair; you may be able to crawl or limp, but you will never again bask in the sunbeams or dance with merry-hearted…
LONGFELLOW'S village blacksmith felt that "something accomplished, something done," had earned a night's repose; and I suppose that he did little else than shoe the farmers' horses, or put new shares to their ploughs; yet he had the perpetual consciousness that he was doing something in the world, contributing to…
No wonder that the common people hung on Christ's words. He was a Master of the Art of Illustration, because he sought his emblems, not from remote corners of creation, or its recondite processes, but from the common incidents of ordinary human experience. Salt and light, birds and lilies, gates…
Everyone needs some guidance on where to start reading and how to read their Bible. Below are Afrikaans & English printables - give it to every young believer that you give a Bible to.
Tips on reading your Bible

Where should I start?

Start by reading a chapter in the morning and evening. Mark in your Bible and write in a notebook everything that stands out in the chapter you read.

Read more

Wenke om jou Bybel te lees

Waar moet ek begin?

Lees jou Bybel in orde, moet nooit rondspring tussen boeke en hoofstukke nie. Hou by jou lees skedule, as jy laas Markus 1 gelees het lees jou nou Markus 2.

Lees meer

Heiligmaking

'n Rein hart gevul met die Heilige Gees

/Volkome%20Heiligmaking
Met die ondervinding van wedergeboorte (Joh. 3:3) én die bevestiging daarvan deur die getuienis van die Heilige Gees (Rom. 8:16), vind ‘n radikale verandering van lewenswyse plaas (2 Kor. 5:17). Hierna volg ‘n proses van selfontdekking wat lei tot die behoefte aan ‘n dieper innerlike verlossing (vrymaking) en reiniging van die inwonende sonde asook die vervulling met die Heilige Gees.
/Gaan
aan%20na%20Volwassenheid
In Heb 3 & 4 wys die skrywer vir ons die wonderlike belofte van God se rus, wat ‘n rein en oorwinnende lewe in Christus is. Hy vertel van hierdie belofte, en dan vermaan hy die Hebreërs in hoofstuk 5:12-14 dat hulle moet voortgaan na volwassenheid want hulle is nog kinders in die geloof.
/Die%20pad%20na%20Heiligmaking
Hier besef die weergebore Christen dat ‘n dieper werk in sy hart benodig word. Dat daar dinge is waaraan hy dalk nog vasklou of sonde wat hy nie wil laat staan nie of hy twyfel en vertrou God nie volkome nie. Hier gaan ons kyk na wat die stryd in ons binneste is en hoe om die pad na heiligmaking te begin.
deur Marius Wolfaardt Christen Leefstyl
Kol 2:6: Soos julle dan Christus Jesus, die Here, aangeneem het, wandel so in Hom, 1. Watookal die Here vir jou sê, doen dit. Joh 2:5 “Sy moeder sê vir die dienaars: Net wat Hy vir julle sê, moet julle doen.” - Moenie meer of minder doen nie, doen net dit wat Hy gesê het. Matt 28:20 “En kyk, Ek is met julle al die dae tot aan die voleinding van die wêreld. Amen.” – As ek doen wat Hy sê sal Hy met my wees. Doen wat Jesus sou gedoen het. Meet alles altyd hieraan.
by Marius Wolfaardt Christian Lifestyle
Col 2:6 As therefore ye received Christ Jesus the Lord, so walk in him, 1. Whatever the Lord tells you to do, do it. Joh 2:5 “His mother saith unto the servants, Whatsoever he saith unto you, do it.” Don't do more or less, but, just that which He tells you to do. Mat 28:20 “teaching them to observe all things whatsoever I commanded you: and lo, I am with you always, even unto the end of the world.” If you do what He tells you to do, He will be with you unto the end of the world. Always do what Jesus would do, measure everything according to this rule.
deur Marius Wolfaardt Christen Leefstyl
Hoe hanteer ek dit?

Mat 5:4 Salig is die wat treur, want hulle sal vertroos word.
Binne in die moeilike tye is die Here reeds besig om iets nuuts te maak, al sien jy dit nie raak terwyl jy in die vuur is of deur die rivier gaan nie. God het ‘n plan. Rou is natuurlik en is iets wat moet gebeur, dit is ‘n proses om deur te werk, maar daarna moet jy ook aan beweeg en nie hier vasval nie.

Assurance of Salvation

Seker</p>heid
Is jy weergebore?

Seker

heid

Om te WEET DAT JOU SONDE VERGEWE IS en dat Jesus nou in jou hart woon.
Lees meer
Rebirth
What Why How..?

Rebirth

What the Bible teaches us about being born again.
Read More
 Weer</p>gebore
Wat Hoekom Hoe..?

Weer

gebore

Wat die Bybel ons leer van wedergeboorte.
Lees meer
English Sermons

English Sermons

Here is a link if you would like to listen to audio sermons by various preachers. Promoting Genuine Biblical Revival.

Go to website