Devotions:

Are You Saved?

If you were to die today are you 100% sure you would go to HEAVEN?

Things... that will NOT save your soul!

yesno

Read more about:

Assurance of Salvation.
Are you Born Again?
Hoe om Wedergebore te word.
Wedergeboorte.

How to Give Your Testimony

In this article I will lead you through some simple steps you can take to learn how to give your Christian testimony to others.
READ HOW...

Aan wie behoort jy?

Deur Frikkie Osborne

Liewe leser, wat sal u antwoord op hierdie eenvoudige, dog dringende en eerlike vraag wees? “Aan wie behoort u?” U antwoord hierop is van kardinale belang, want u ewige bestemming hang daarvan af.
LEES ARTIKEL...

The Backslider in Heart

Charles G. Finney

I. What backsliding in heart is not.

II. What backsliding in heart is.

III. What are evidences of backsliding in heart.

IV. What are consequences of backsliding in heart.

V. How to recover from this state.

READ ARTICLE...


Things that will NOT save your soul!

- Church membership
- Confirmation and Baptism
- The Lord’s communion
- Religious Ceremonial Rituals
- Prayers (Your own or any other’s)
- Almsgiving
- Keeping the “Golden Rule”
- Being good an doing good
- Good works and good character
- Dying for your country or religion
- Lodge Membership
- Half-hearted Assent to any general belief in Christian principles.

Jesus said: “Verily, verily, I say unto thee, except a man be born again, he cannot see the Kingdom of God.”
These words of Christ are final and without exception. It is therefore imperative that everyone inquire diligently, with regard to this experience.

 

You can DRIFT into Hell,
But you cannot DRIFT into Heaven!



Now, what is the food for
the inner man? Not prayer,
but the Word of God;
and here again, not the
simple reading of the Word
of God...but considering
what we read, pondering
over it, and applying it to
our hearts.

- George Muller -

Stappe van Redding
- uit die lewe van Saggeüs

Verlore in sonde
Die uitnodiging
Die uitnodiging aanvaar
Restitusie en getuienis
Belofte van redding
Voorwaarde van redding
LEES ARTIKEL...

Wysheid

Die beginsel van die wysheid is om die Here te vrees, en die vrees van die Here is om te haat wat sleg is (sonde).
LEES ARTIKEL...



If a man be not absolutely determined to give up his sins and evil companions, and have his soul saved at all hazards, and at every expense, he will surely perish everlastingly. This requires a violent earnestness.

-Adam Clarke


Volle Oorgawe

Rom 12:1 Ek vermaan julle dan, broeders, by die ontferminge van God, dat julle jul liggame stel as ‘n lewende, heilige en aan God welgevallige offer dit is julle redelike godsdiens.

Daar is twee defnitiewe voorwaardes vir ‘n lewe van oorwinning:
LEES ARTIKEL...


John 3;3: …verily, verily, I say unto thee, except a man be born again, he cannot see the kingdom of God;

Nicodemus, according to the general sense of the nation, thought that when the Messiah came, and his kingdom was set up, they should all share in it, without any more ado; they being the descendants of Abraham, and having him for their father: but Christ assures him, that he must be "born again"; in distinction from, and opposition to his first birth by nature; in which he was vile, polluted, carnal, and corrupt, being conceived in sin, and shapen in iniquity, and was a transgressor from the womb, and by nature a child of wrath; and in opposition to his descent from Abraham, or being born of him, and of his seed; for this would be of no avail to him in this case, nor give him any right to the privileges and ordinances of the kingdom of God, or the Gospel dispensation; see Mt 3:9;
-Adam Clarke

GO ON

J.O. McClurkan

You will only keep the grace you now have by going on and seeking more.  There are heights, depths, and breadths in the great Father’s heart that you know but little about.  Press on to be filled with all his fullness.  (Eph. 3:19.)  If I had but one message to holiness people, it would be, Go deeper – press on to know him in all his preciousness.  Exalt him more and more until your heart is a sea of glory – a garden where all the rich graces of the Spirit bloom, a temple filled with his beauty – yea, the palace from which the royal wealth of heaven’s King shall go forth to bless this old world in a thousand ways.

What Holiness means to me
George B. Ferguson

To say with deep sincerity and out of a pure heart, that, “I praise the Lord for wholly sanctifying my heart”, covers a multitude of expressions concerning holiness. The depth of meaning in the word “holiness” goes to the core of the individual personality; cleansing every root of our being, that we might be fashioned in the image of God.
READ ARTICLE...



Sin must be pardoned, and the impurity of the heart washed away, before any soul can possibly enter into the kingdom of God. As this new birth implies the renewing of the whole soul in righteousness and true holiness, it is not a matter that may be dispensed with: heaven is a place of holiness, and nothing but what is like itself can ever enter into it.

-Adam Clarke

 

VOLKOME HEILIGMAKING
‘N REIN HART GEVUL MET DIE HEILIGE GEES

Met die ondervinding van wedergeboorte (Joh. 3:3)  én die bevestiging daarvan (Rom. 8:16) deur die getuienis van die Heilige Gees, vind ‘n radikale verandering van lewenswyse plaas (2 Kor. 5:17).

Hierna volg ‘n proses van selfontdekking wat lei tot die behoefte aan ‘n dieper innerlike verlossing (vrymaking) en reiniging van die inwonende sonde asook die vervulling met die Heilige Gees.
LEES MEER...

Press on to Sanctification
(By John Fletcher)

Entire sanctification is an instantaneous salvation – that act of the Holy Ghost, according to our faith, by which sin is entirely expelled from the soul, when the blood of Jesus Christ cleanseth from all sin, and includes an instantaneous power then given, always to cleave to God.
READ ARTICLE...

I AM A NEW CHRISTIAN WHAT DO I DO NOW??

When you received Christ as your Saviour, several things took place in your life.
1. YOU BECAME A CHILD OF GOD.
2. YOUR SINS WERE FORGIVEN.
3. YOU PASSED FROM DEATH UNTO LIFE.
4. YOU RECEIVED ETERNAL LIFE AS A GIFT.
5. YOU SHALL NOT COME INTO CONDEMNATION.

However, there are certain things God expects from you now.
1. YOU SHOULD BE SCRIPTURALLY BAPTIZED.
2. YOU SHOULD READ THE BIBLE DAILY.
3. YOU SHOULD PRAY DAILY.
4. YOU SHOULD CONFESS YOUR SINS DAILY.
5. YOU SHOULD TELL OTHERS ABOUT CHRIST.
6. YOU SHOULD KEEP YOUR HEART AND THOUGHTS CLEAN.
7. YOU SHOULD ATTEND A BIBLE BELIEVING CHURCH REGULARLY.
8. YOU SHOULD WORK FOR THE LORD.
9. YOU SHOULD LOOK FOR THE SOON RETURN OF THE LORD.


READ ARTICLE...

PASOP VIR DIE JAKKALSE!
Helena Garratt

1.  Die jakkals van Sterk Drank.
2.  Wêreldse Vermaak
(a) Kan ek God, deur my gaan daarheen, verheerlik?
(b) Sou ek graag wil hê dat die Here my daar moet vind?
3.  Die ‘jakkals’ van ongewenste (goddelose) geselskap.

“Neem my hart, en laat dit immermeer,
Vir alles toe wees behalwe vir U, o Heer.”

 

Faith and Assurance
JC Ryle

Reader, if you really desire to go to heaven, and to go there in the Bible way, you will find the subject of this tract of the deepest importance. Believe me, your own comfort in religion, and your peace of conscience, depend exceedingly on understanding the matter about which I am going to speak.

READ ARTICLE...

Complete Salvation
AW Tozer

Therefore he is able to save completely those who come to God through him, because he always lives to intercede for them. —Hebrews 7:25

READ ARTICLE...


"We are never so high as when we are on our knees..."
-Unknown Christian-

 

Stappe van Redding Print E-mail

Stappe van redding uit die lewe van Saggeüs

Lukas 19:1-10

1.      Verlore in sonde

V2- Hy was 'n tollenaar en ook 'n ryk man → Hy het van mense gesteel, die tollenaars was bekend daarvoor dat hulle meer geld van die mense gevat het as wat hulle moes en dit dan in hul sak gesit het.

V3 – Hy was soekend, hy het besef dat hy iets kortkom ten spyte van al sy rykdom.

V4 – Hy het moeite gedoen om Jesus te sien. Almal het hom geken en geweet wie hy was, as so 'n bekende ryk man moes dit hom gekos het om sy trots in sy sak te steek en homself te verneder – deur voor almal in die boom te klim. → Hy het nie omgegee nie, hy móés Jesus sien! Dit kos 'n prys om die Here te soek en om Sy kind te word – mens moet bereid wees om jouself te verneder deur te erken dat jy 'n verlore sondaar is. Dit kos jou ook om bereid te wees om alles op te gee sodat jy Jesus kan volg.

2.      Die Uitnodiging

V5 – Jesus sal nooit verby 'n soekende siel gaan nie. Hy het ook nie verby Saggeüs gegaan nie, maar Hy het by hom gestop en vir hom 'n uitnodiging gegee. Jesus het vir hom gesê dat Hy in sy huis wil bly. Jesus gee ook hierdie uitnodiging aan almal in Op. 3:20.

→ Jesus het nie net by Saggeüs se huis ingestap nie, maar Hy het gewag dat Saggeüs die uitnodiging aanvaar. Hy moes kies om die Here in te nooi – so is dit ook elke persoon se keuse of hulle gaan reageer op hierdie uitnodogning wat Jesus aan almal rig. Jesus vra: “kan Ek vandag in jou huis bly?”

3.      Die Uitnodiging aanvaar

         V6 – Saggeüs het Jesus met blydskap ontvang.

→           Net so moet ons ook elkeen op 'n dag in ons lewens besef en erken dat ons verlore is en dat ons iets kortkom – Dan kan ons ook vir Jesus met blydskap ontvang in ons harte en lewens. Dit is die dag wat ons Sy kind word, wat ons vergifnis ontvang vir ons sonde en ons weergebore word (Joh. 3:3).

4.      Restitusie en Getuienis

V8 – Nadat ons gered is en Jesus in ons harte en lewens ingenooi het, moet ons daarvan getuig en vir andere vertel dat Jesus ons siele kom red het en al ons sonde vergewe het. Dit is ook baie belangrik om restitusie te doen oral waar dit mag nodig wees. Dit dien ook tot 'n getuienis van ons geloof.

5.      Belofte van Redding

V9 – Saggeüs was nie gered omdat hy 'n seun van Abraham was nie, daar het eers redding vir hom gekom die dag wat hy Jesus met blydskap aanvaar het deur sy sonde te bely.

→           Ons kan ook op niks anders staatmaak vir ons redding nie behalwe Jesus Christus. Baie wil staatmaak daarop dat hulle ouers Christene was en dat hul al hul lewe in die kerk grootgeword het, ander wil roem in al die goeie dade wat hulle doen en ander lewe hoë morele lewens. Dit red 'n mens nie, elke persoon moet op 'n dag in sy lewe kom wat hy sy sonde en verlorenheid besef en wat hy die Here aanneem en sy sonde bely. Elke persoon moet weergebore word.

6.      Voorwaarde van Redding

V10 – 'n Mens moet eers besef dat hy verlore is, voordat hy gered kan word – dis 'n duidelike besef dat jy 'n sondaar is en geskei is van God as gevolg van hierdie sonde. Wanneer mens dit besef en erken kan hy gered word. Jesus het gekom om te soek en te red die wat verlore is.

→ God se reddende genade is daar vir elkeen, die mens moet dit net aanvaar.

 

 
Home Testimonies