Devotions:

Are You Saved?

If you were to die today are you 100% sure you would go to HEAVEN?

Things... that will NOT save your soul!

yesno

Read more about:

Assurance of Salvation.
Are you Born Again?
Hoe om Wedergebore te word.
Wedergeboorte.

How to Give Your Testimony

In this article I will lead you through some simple steps you can take to learn how to give your Christian testimony to others.
READ HOW...

Aan wie behoort jy?

Deur Frikkie Osborne

Liewe leser, wat sal u antwoord op hierdie eenvoudige, dog dringende en eerlike vraag wees? “Aan wie behoort u?” U antwoord hierop is van kardinale belang, want u ewige bestemming hang daarvan af.
LEES ARTIKEL...

The Backslider in Heart

Charles G. Finney

I. What backsliding in heart is not.

II. What backsliding in heart is.

III. What are evidences of backsliding in heart.

IV. What are consequences of backsliding in heart.

V. How to recover from this state.

READ ARTICLE...


Things that will NOT save your soul!

- Church membership
- Confirmation and Baptism
- The Lord’s communion
- Religious Ceremonial Rituals
- Prayers (Your own or any other’s)
- Almsgiving
- Keeping the “Golden Rule”
- Being good an doing good
- Good works and good character
- Dying for your country or religion
- Lodge Membership
- Half-hearted Assent to any general belief in Christian principles.

Jesus said: “Verily, verily, I say unto thee, except a man be born again, he cannot see the Kingdom of God.”
These words of Christ are final and without exception. It is therefore imperative that everyone inquire diligently, with regard to this experience.

 

You can DRIFT into Hell,
But you cannot DRIFT into Heaven!



Now, what is the food for
the inner man? Not prayer,
but the Word of God;
and here again, not the
simple reading of the Word
of God...but considering
what we read, pondering
over it, and applying it to
our hearts.

- George Muller -

Stappe van Redding
- uit die lewe van Saggeüs

Verlore in sonde
Die uitnodiging
Die uitnodiging aanvaar
Restitusie en getuienis
Belofte van redding
Voorwaarde van redding
LEES ARTIKEL...

Wysheid

Die beginsel van die wysheid is om die Here te vrees, en die vrees van die Here is om te haat wat sleg is (sonde).
LEES ARTIKEL...



If a man be not absolutely determined to give up his sins and evil companions, and have his soul saved at all hazards, and at every expense, he will surely perish everlastingly. This requires a violent earnestness.

-Adam Clarke


Volle Oorgawe

Rom 12:1 Ek vermaan julle dan, broeders, by die ontferminge van God, dat julle jul liggame stel as ‘n lewende, heilige en aan God welgevallige offer dit is julle redelike godsdiens.

Daar is twee defnitiewe voorwaardes vir ‘n lewe van oorwinning:
LEES ARTIKEL...


John 3;3: …verily, verily, I say unto thee, except a man be born again, he cannot see the kingdom of God;

Nicodemus, according to the general sense of the nation, thought that when the Messiah came, and his kingdom was set up, they should all share in it, without any more ado; they being the descendants of Abraham, and having him for their father: but Christ assures him, that he must be "born again"; in distinction from, and opposition to his first birth by nature; in which he was vile, polluted, carnal, and corrupt, being conceived in sin, and shapen in iniquity, and was a transgressor from the womb, and by nature a child of wrath; and in opposition to his descent from Abraham, or being born of him, and of his seed; for this would be of no avail to him in this case, nor give him any right to the privileges and ordinances of the kingdom of God, or the Gospel dispensation; see Mt 3:9;
-Adam Clarke

GO ON

J.O. McClurkan

You will only keep the grace you now have by going on and seeking more.  There are heights, depths, and breadths in the great Father’s heart that you know but little about.  Press on to be filled with all his fullness.  (Eph. 3:19.)  If I had but one message to holiness people, it would be, Go deeper – press on to know him in all his preciousness.  Exalt him more and more until your heart is a sea of glory – a garden where all the rich graces of the Spirit bloom, a temple filled with his beauty – yea, the palace from which the royal wealth of heaven’s King shall go forth to bless this old world in a thousand ways.

What Holiness means to me
George B. Ferguson

To say with deep sincerity and out of a pure heart, that, “I praise the Lord for wholly sanctifying my heart”, covers a multitude of expressions concerning holiness. The depth of meaning in the word “holiness” goes to the core of the individual personality; cleansing every root of our being, that we might be fashioned in the image of God.
READ ARTICLE...



Sin must be pardoned, and the impurity of the heart washed away, before any soul can possibly enter into the kingdom of God. As this new birth implies the renewing of the whole soul in righteousness and true holiness, it is not a matter that may be dispensed with: heaven is a place of holiness, and nothing but what is like itself can ever enter into it.

-Adam Clarke

 

VOLKOME HEILIGMAKING
‘N REIN HART GEVUL MET DIE HEILIGE GEES

Met die ondervinding van wedergeboorte (Joh. 3:3)  én die bevestiging daarvan (Rom. 8:16) deur die getuienis van die Heilige Gees, vind ‘n radikale verandering van lewenswyse plaas (2 Kor. 5:17).

Hierna volg ‘n proses van selfontdekking wat lei tot die behoefte aan ‘n dieper innerlike verlossing (vrymaking) en reiniging van die inwonende sonde asook die vervulling met die Heilige Gees.
LEES MEER...

Press on to Sanctification
(By John Fletcher)

Entire sanctification is an instantaneous salvation – that act of the Holy Ghost, according to our faith, by which sin is entirely expelled from the soul, when the blood of Jesus Christ cleanseth from all sin, and includes an instantaneous power then given, always to cleave to God.
READ ARTICLE...

I AM A NEW CHRISTIAN WHAT DO I DO NOW??

When you received Christ as your Saviour, several things took place in your life.
1. YOU BECAME A CHILD OF GOD.
2. YOUR SINS WERE FORGIVEN.
3. YOU PASSED FROM DEATH UNTO LIFE.
4. YOU RECEIVED ETERNAL LIFE AS A GIFT.
5. YOU SHALL NOT COME INTO CONDEMNATION.

However, there are certain things God expects from you now.
1. YOU SHOULD BE SCRIPTURALLY BAPTIZED.
2. YOU SHOULD READ THE BIBLE DAILY.
3. YOU SHOULD PRAY DAILY.
4. YOU SHOULD CONFESS YOUR SINS DAILY.
5. YOU SHOULD TELL OTHERS ABOUT CHRIST.
6. YOU SHOULD KEEP YOUR HEART AND THOUGHTS CLEAN.
7. YOU SHOULD ATTEND A BIBLE BELIEVING CHURCH REGULARLY.
8. YOU SHOULD WORK FOR THE LORD.
9. YOU SHOULD LOOK FOR THE SOON RETURN OF THE LORD.


READ ARTICLE...

PASOP VIR DIE JAKKALSE!
Helena Garratt

1.  Die jakkals van Sterk Drank.
2.  Wêreldse Vermaak
(a) Kan ek God, deur my gaan daarheen, verheerlik?
(b) Sou ek graag wil hê dat die Here my daar moet vind?
3.  Die ‘jakkals’ van ongewenste (goddelose) geselskap.

“Neem my hart, en laat dit immermeer,
Vir alles toe wees behalwe vir U, o Heer.”

 

Faith and Assurance
JC Ryle

Reader, if you really desire to go to heaven, and to go there in the Bible way, you will find the subject of this tract of the deepest importance. Believe me, your own comfort in religion, and your peace of conscience, depend exceedingly on understanding the matter about which I am going to speak.

READ ARTICLE...

Complete Salvation
AW Tozer

Therefore he is able to save completely those who come to God through him, because he always lives to intercede for them. —Hebrews 7:25

READ ARTICLE...


"We are never so high as when we are on our knees..."
-Unknown Christian-

 

Hoe om Wedergebore te word PDF Print E-mail
1   Erken

“want almal het gesondig en dit ontbreek hulle aan die heerlikheid van God,” Rom. 3:23

“o God, wees my, sondaar, genadig!” Luk. 18:13

In die lig van God se Woord moet jy erken dat jy ʼn sondaar is.

2   Bekeer

“Nee, sê Ek vir julle; maar as julle jul nie bekeer nie, sal julle almal net so omkom.” Luk. 13:3

“Kom dan tot inkeer en bekeer julle, sodat julle sondes uitgewis kan word” Hand. 3:19

Kom tot die besef hoe afskuwelik sonde is en draai weg daarvan.

3   Bely

“As ons ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om ons die sondes te vergewe en ons van alle ongeregtigheid te reinig.” 1Joh. 1:9

“want met die hart glo ons tot geregtigheid en met die mond bely ons tot redding.” Rom. 10:10

Bely jou sondes voor God.

4   Verlaat

“Laat die goddelose sy weg verlaat en die kwaaddoener sy gedagtes; en laat hy hom tot die HERE bekeer, dan sal Hy hom barmhartig wees; en tot onse God, want Hy vergeef menigvuldiglik.” Jes. 55:7

Net om jammet te wees oor jou sondes is nie genoeg nie.  Ons moet begeer om dit vir ewig te verlaat.

5   Glo

“Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.” Joh. 3:16

“As jy met jou mond die Here Jesus bely en met jou hart glo dat God Hom uit die dode opgewek het, sal jy gered word;” Rom. 10:9

Glo dat Jesus Christus jou geheel en al verlos het by die kruis.

6   Ontvang

“Hy het na sy eiendom gekom, en sy eie mense het Hom nie aangeneem nie. Maar almal wat Hom aangeneem het, aan hulle het Hy mag gegee om kinders van God te word, aan hulle wat in sy Naam glo; ” Joh. 1:11-12

Jy moet glo, deur geloof, ontvang nou vir Jesus Christus in jou hart sodat jy die ondervinding van wedergeboorte kan hê.

7   Skryf Neer

Vandag se datum op die binneblad van jou Bybel of langs ‘n skrifgedeelte of vers wat vir jou spesiale betekenis het.  Laat dit altyd vir jou ʼn bevestiging wees dat jy jou hart en lewe aan die Lewende God toegewy het, en dat Hy jou in Sy liefde ontvang het.  Weerstaan Satan deur aan hom hierdie spesifieke vers uit te wys wanneer hy jou aanval met onsekerheid en verwardheid.

8   Lees

“Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur die woord van God.” Rom. 10:17

Begin om elke dag ʼn hoofstuk uit die Bybel te lees en pas God se instruksies in jou daaglikse wandel met Hom toe.

9   Bid

God is nou jou Hemelse Vader.  Praat elke dag met Hom.  Bely jou sondes, loof en prys Hom omdat Hy jou vry gemaak het, vertel Hom van jou behoeftes en dank Hom dat Hy in al jou behoeftes voorsien: liggaamlik, finansieel en emosioneel.  (Fil. 4:19) Hier volg ʼn gebed wat jy as riglyn kan bid:

“Hemelse Vader, ek erken dat ek ʼn verlore sondaar is.  Ek dank U dat Jesus vir my sondes gesterf het.  Ek vra U om my sondes te vergewe.  Ek maak nou die deur van my hart en lewe vir U oop.  Kom asseblief binne en reinig my.  Neem die leisels van my lewe: ek wil deur U Heilige Gees gelei word.  Vader, ek dank U dat Jesus Christus nou my Verlosser en Heer is en dat ek U kind is.  Amen”

10   Laat u doop

U is nou ʼn kind van God, ʼn gelowige in die Here Jesus Christus.  Die volgende stap is om gedoop te word.  In Markus 16:16 sê Jesus hy wat glo en hom laat doop, sal gered word; maar hy wat nie glo nie, sal veroordeel word.  Onthou nou dat u ʼn kind van God is.  U naam is in die boek van die Lam geskryf, omdat u gehoorsaam was aan God se instruksies.

11   Wees Gees Vervuld

Volgens God se beloftes in Hand. 2:38-39 moet ons nou vervul word met God se Gees.  Die gawes wat met die doop in die Heilige Gees gepaard gaan is nou noodsaaklik om oorwinnaars in die Here te wees.

12   Heiligmaking

“Want dit is die wil van God: julle heiligmaking; Want God het ons nie tot onreinheid geroep nie, maar tot heiligmaking.” 1Thess. 4:3,7

Wees heilig, want Ek is heilig, sê God.  By bekering word ons sonde vergewe en nou begin ʼn nuwe lewe.  Omdat ons in sonde gebore is, moet daar ook met die sonde beginsel (inwonende sonde) gehandel word.  Dit vind plaas wanneer ons op grond van die bloed van Jesus , deur die geloof, die Here vertrou vir ʼn rein hart.  Nou word ons beklee met die krag van die Heilige Gees en moet ons vrugte dra wat daarby pas.  Die beoefening en najaag van hierdie nuwe lewe is basies wat die proses van heiligmaking behels.

13   Gemeenskap

Kry ʼn groep Wedergebore, gelowige Christene en hou samesyn op ʼn gereelde basis.  Hou altyd die prentjie in gedagte van die kooltjie wat in die vuur is, aan die gloei, terwyl dit in kontak met die vuur is, maar wat koud en dood gaan as dit te lank uit die vuur is.

Download this as a PDF

 
Home Testimonies