Devotions:

Are You Saved?

If you were to die today are you 100% sure you would go to HEAVEN?

Things... that will NOT save your soul!

yesno

Read more about:

Assurance of Salvation.
Are you Born Again?
Hoe om Wedergebore te word.
Wedergeboorte.

How to Give Your Testimony

In this article I will lead you through some simple steps you can take to learn how to give your Christian testimony to others.
READ HOW...

Aan wie behoort jy?

Deur Frikkie Osborne

Liewe leser, wat sal u antwoord op hierdie eenvoudige, dog dringende en eerlike vraag wees? “Aan wie behoort u?” U antwoord hierop is van kardinale belang, want u ewige bestemming hang daarvan af.
LEES ARTIKEL...

The Backslider in Heart

Charles G. Finney

I. What backsliding in heart is not.

II. What backsliding in heart is.

III. What are evidences of backsliding in heart.

IV. What are consequences of backsliding in heart.

V. How to recover from this state.

READ ARTICLE...


Things that will NOT save your soul!

- Church membership
- Confirmation and Baptism
- The Lord’s communion
- Religious Ceremonial Rituals
- Prayers (Your own or any other’s)
- Almsgiving
- Keeping the “Golden Rule”
- Being good an doing good
- Good works and good character
- Dying for your country or religion
- Lodge Membership
- Half-hearted Assent to any general belief in Christian principles.

Jesus said: “Verily, verily, I say unto thee, except a man be born again, he cannot see the Kingdom of God.”
These words of Christ are final and without exception. It is therefore imperative that everyone inquire diligently, with regard to this experience.

 

You can DRIFT into Hell,
But you cannot DRIFT into Heaven!



Now, what is the food for
the inner man? Not prayer,
but the Word of God;
and here again, not the
simple reading of the Word
of God...but considering
what we read, pondering
over it, and applying it to
our hearts.

- George Muller -

Stappe van Redding
- uit die lewe van Saggeüs

Verlore in sonde
Die uitnodiging
Die uitnodiging aanvaar
Restitusie en getuienis
Belofte van redding
Voorwaarde van redding
LEES ARTIKEL...

Wysheid

Die beginsel van die wysheid is om die Here te vrees, en die vrees van die Here is om te haat wat sleg is (sonde).
LEES ARTIKEL...



If a man be not absolutely determined to give up his sins and evil companions, and have his soul saved at all hazards, and at every expense, he will surely perish everlastingly. This requires a violent earnestness.

-Adam Clarke


Volle Oorgawe

Rom 12:1 Ek vermaan julle dan, broeders, by die ontferminge van God, dat julle jul liggame stel as ‘n lewende, heilige en aan God welgevallige offer dit is julle redelike godsdiens.

Daar is twee defnitiewe voorwaardes vir ‘n lewe van oorwinning:
LEES ARTIKEL...


John 3;3: …verily, verily, I say unto thee, except a man be born again, he cannot see the kingdom of God;

Nicodemus, according to the general sense of the nation, thought that when the Messiah came, and his kingdom was set up, they should all share in it, without any more ado; they being the descendants of Abraham, and having him for their father: but Christ assures him, that he must be "born again"; in distinction from, and opposition to his first birth by nature; in which he was vile, polluted, carnal, and corrupt, being conceived in sin, and shapen in iniquity, and was a transgressor from the womb, and by nature a child of wrath; and in opposition to his descent from Abraham, or being born of him, and of his seed; for this would be of no avail to him in this case, nor give him any right to the privileges and ordinances of the kingdom of God, or the Gospel dispensation; see Mt 3:9;
-Adam Clarke

GO ON

J.O. McClurkan

You will only keep the grace you now have by going on and seeking more.  There are heights, depths, and breadths in the great Father’s heart that you know but little about.  Press on to be filled with all his fullness.  (Eph. 3:19.)  If I had but one message to holiness people, it would be, Go deeper – press on to know him in all his preciousness.  Exalt him more and more until your heart is a sea of glory – a garden where all the rich graces of the Spirit bloom, a temple filled with his beauty – yea, the palace from which the royal wealth of heaven’s King shall go forth to bless this old world in a thousand ways.

What Holiness means to me
George B. Ferguson

To say with deep sincerity and out of a pure heart, that, “I praise the Lord for wholly sanctifying my heart”, covers a multitude of expressions concerning holiness. The depth of meaning in the word “holiness” goes to the core of the individual personality; cleansing every root of our being, that we might be fashioned in the image of God.
READ ARTICLE...



Sin must be pardoned, and the impurity of the heart washed away, before any soul can possibly enter into the kingdom of God. As this new birth implies the renewing of the whole soul in righteousness and true holiness, it is not a matter that may be dispensed with: heaven is a place of holiness, and nothing but what is like itself can ever enter into it.

-Adam Clarke

 

VOLKOME HEILIGMAKING
‘N REIN HART GEVUL MET DIE HEILIGE GEES

Met die ondervinding van wedergeboorte (Joh. 3:3)  én die bevestiging daarvan (Rom. 8:16) deur die getuienis van die Heilige Gees, vind ‘n radikale verandering van lewenswyse plaas (2 Kor. 5:17).

Hierna volg ‘n proses van selfontdekking wat lei tot die behoefte aan ‘n dieper innerlike verlossing (vrymaking) en reiniging van die inwonende sonde asook die vervulling met die Heilige Gees.
LEES MEER...

Press on to Sanctification
(By John Fletcher)

Entire sanctification is an instantaneous salvation – that act of the Holy Ghost, according to our faith, by which sin is entirely expelled from the soul, when the blood of Jesus Christ cleanseth from all sin, and includes an instantaneous power then given, always to cleave to God.
READ ARTICLE...

I AM A NEW CHRISTIAN WHAT DO I DO NOW??

When you received Christ as your Saviour, several things took place in your life.
1. YOU BECAME A CHILD OF GOD.
2. YOUR SINS WERE FORGIVEN.
3. YOU PASSED FROM DEATH UNTO LIFE.
4. YOU RECEIVED ETERNAL LIFE AS A GIFT.
5. YOU SHALL NOT COME INTO CONDEMNATION.

However, there are certain things God expects from you now.
1. YOU SHOULD BE SCRIPTURALLY BAPTIZED.
2. YOU SHOULD READ THE BIBLE DAILY.
3. YOU SHOULD PRAY DAILY.
4. YOU SHOULD CONFESS YOUR SINS DAILY.
5. YOU SHOULD TELL OTHERS ABOUT CHRIST.
6. YOU SHOULD KEEP YOUR HEART AND THOUGHTS CLEAN.
7. YOU SHOULD ATTEND A BIBLE BELIEVING CHURCH REGULARLY.
8. YOU SHOULD WORK FOR THE LORD.
9. YOU SHOULD LOOK FOR THE SOON RETURN OF THE LORD.


READ ARTICLE...

PASOP VIR DIE JAKKALSE!
Helena Garratt

1.  Die jakkals van Sterk Drank.
2.  Wêreldse Vermaak
(a) Kan ek God, deur my gaan daarheen, verheerlik?
(b) Sou ek graag wil hê dat die Here my daar moet vind?
3.  Die ‘jakkals’ van ongewenste (goddelose) geselskap.

“Neem my hart, en laat dit immermeer,
Vir alles toe wees behalwe vir U, o Heer.”

 

Faith and Assurance
JC Ryle

Reader, if you really desire to go to heaven, and to go there in the Bible way, you will find the subject of this tract of the deepest importance. Believe me, your own comfort in religion, and your peace of conscience, depend exceedingly on understanding the matter about which I am going to speak.

READ ARTICLE...

Complete Salvation
AW Tozer

Therefore he is able to save completely those who come to God through him, because he always lives to intercede for them. —Hebrews 7:25

READ ARTICLE...


"We are never so high as when we are on our knees..."
-Unknown Christian-

 

Volle Oorgawe PDF Print E-mail

Rom 12:1
Ek vermaan julle dan, broeders, by die ontferminge van God, dat julle jul liggame stel as ‘n lewende, heilige en aan God welgevallige offer dit is julle redelike godsdiens.

Daar is twee defnitiewe voorwaardes vir ‘n lewe van oorwinning:

Dan 3:28 Daarop het Nebukadnésar gespreek en gesê: Geloofd sy die God van Sadrag, Mesag en Abednégo, wat sy engel gestuur en sy knegte verlos het wat hulle op Hom verlaat het en die bevel van die koning oortree het, en wat hulle liggame oorgegee het om geen ander god te dien of te aanbid nie, behalwe hulle God.

1. Ons moet totaal oorgegee wees aan God en NIKS terug hou nie.

»        Vra die Here om vir jou te wys of jy enigeiets van Hom af weghou of terug hou in jou liggaam, hart en lewe.  Dit is nie net slegte dinge nie, maar ook goeie dinge.  Baie keer het ons wonderlike talente of vermoëns wat ons ook aan die Here moet oorgee.  As ons dinge weghou of terughou van God af, kan Hy ons nie reinig nie, ons moet oorgee aan Hom. Ons moet ons liggame stel as ‘n offer, ons liggame oorgee soos Daniël se vriende.

2. Ons moet op die Here vertrou.

»        Ons moet ons op God verlaat soos Daniël se vriende.  Dit is ‘n totale vertroue in wie God is en wat Hy kan doen.  Dit is uit ongeloof dat ons baiekeer dinge terughou.  Spr 3:5 Vertrou op die HERE met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie. Die Here wil net die beste vir ons hê, al lyk dit vir ons soms te moeilik, groot of te seer. Ons moet vertrou dat God in beheer is, jy is in die beste hande as jy aan God oorgegee is.

Charles Trumbull merk die volgende op in Gen 21 en 22.  Daar was twee groot oorgawes wat Abraham moes maak, wat ons ook moet doen wanneer ons onself totaal aan God oorgee.  In Gen 21 sê God vir Abraham dat hy moet doen wat Sara verlang en vir Hagar en Ismael wegstuur.  Ismael was Abraham se eie seun en hy het hom lief gehad, maar hy was gebore uit sonde, teen God se wil en in totale wantroue teenoor God en wat Hy belowe het.  So kan ons sê dat Ismael was die slegste in Abraham se lewe.  God het hom gevra om die slegste oor te gee aan Hom, en hy het.  Dis glad nie opgeskryf of Abraham ooit weer vir Ismael gesien het nie.  Hy het sy slegste oorgegee, en dit het nooit weer terug gekom nie.  In Gen 22 het God vir Abraham gevra om die beste ding in sy lewe oor te gee – Isak.  Abraham het, en God het hom terug gegee.

Ons moet ons slegste en ons beste oorgee aan die Here.

  • Jou slegste, sodat God dit weg kan vat en dit nooit weer terug kom nie. Ons weet wat ons swakpunte is en watter sonde daar in ons lewens is.  Of dit iets is in jou karakter, iets in jou verlede, sonde waaroor jy nie oorwinning kry nie, gee dit oor aan die Here!  Moenie vashou aan dinge nie, as God dit vir jou wys, wees gehoorsaam en stuur jou Ismael weg.
  • Jou beste, sodat God dit kan heilig en vir jou kan terug gee en dit gebruik kan word soos wat dit nooit voorheen moontlik was nie, omdat dit nie aan God oorgegee was nie. As ons ons beste nie oorgee aan God nie kan dit vir ons op die ou end ‘n bron van struikeling wees omdat:

»        Dit ‘n bron van hoogmoed vir ons kan wees.

»        Ons soek na erkenning en eer van mense.

»        Jy staat maak op jouself, en jou vermoëns.

»        Jy in jouself kan roem.

1 Kor 1:27-31

maar wat dwaas is by die wêreld, het God uitverkies om die wyse te beskaam; en wat swak is by die wêreld, het God uitverkies om wat sterk is, te beskaam; en wat onedel is by die wêreld en wat verag is, het God uitverkies, en wat niks is nie, om wat iets is, tot niet te maak, sodat geen vlees voor Hom sou roem nie. Maar deur Hom is julle in Christus Jesus, wat vir ons geword het wysheid uit God en geregtigheid en heiligmaking en verlossing.  Daarom, soos geskrywe is: Die wat roem, moet in die Here roem.

Ons moet volkome oorgee aan die Here, sodat Hy ons kan reinig en ons lewens van oorwinning kan leef gelei deur die Gees van God.  Ons moet besef daar is niks wat ons uit onself kan doen nie, maar om oor te gee en te glo.  God doen die werk, net soos by jou wedergeboorte is jy regverdig gemaak deur die geloof, en so ook met heiligmaking – dit is deur die geloof. Jy kan net gereinig word tot die punt waartoe jy bereid is om oor te gee aan God. Gee alles oor!!

 
Home Testimonies