Devotions:

Are You Saved?

If you were to die today are you 100% sure you would go to HEAVEN?

Things... that will NOT save your soul!

yesno

Read more about:

Assurance of Salvation.
Are you Born Again?
Hoe om Wedergebore te word.
Wedergeboorte.

How to Give Your Testimony

In this article I will lead you through some simple steps you can take to learn how to give your Christian testimony to others.
READ HOW...

Aan wie behoort jy?

Deur Frikkie Osborne

Liewe leser, wat sal u antwoord op hierdie eenvoudige, dog dringende en eerlike vraag wees? “Aan wie behoort u?” U antwoord hierop is van kardinale belang, want u ewige bestemming hang daarvan af.
LEES ARTIKEL...

The Backslider in Heart

Charles G. Finney

I. What backsliding in heart is not.

II. What backsliding in heart is.

III. What are evidences of backsliding in heart.

IV. What are consequences of backsliding in heart.

V. How to recover from this state.

READ ARTICLE...


Things that will NOT save your soul!

- Church membership
- Confirmation and Baptism
- The Lord’s communion
- Religious Ceremonial Rituals
- Prayers (Your own or any other’s)
- Almsgiving
- Keeping the “Golden Rule”
- Being good an doing good
- Good works and good character
- Dying for your country or religion
- Lodge Membership
- Half-hearted Assent to any general belief in Christian principles.

Jesus said: “Verily, verily, I say unto thee, except a man be born again, he cannot see the Kingdom of God.”
These words of Christ are final and without exception. It is therefore imperative that everyone inquire diligently, with regard to this experience.

 

You can DRIFT into Hell,
But you cannot DRIFT into Heaven!



Now, what is the food for
the inner man? Not prayer,
but the Word of God;
and here again, not the
simple reading of the Word
of God...but considering
what we read, pondering
over it, and applying it to
our hearts.

- George Muller -

Stappe van Redding
- uit die lewe van Saggeüs

Verlore in sonde
Die uitnodiging
Die uitnodiging aanvaar
Restitusie en getuienis
Belofte van redding
Voorwaarde van redding
LEES ARTIKEL...

Wysheid

Die beginsel van die wysheid is om die Here te vrees, en die vrees van die Here is om te haat wat sleg is (sonde).
LEES ARTIKEL...



If a man be not absolutely determined to give up his sins and evil companions, and have his soul saved at all hazards, and at every expense, he will surely perish everlastingly. This requires a violent earnestness.

-Adam Clarke


Volle Oorgawe

Rom 12:1 Ek vermaan julle dan, broeders, by die ontferminge van God, dat julle jul liggame stel as ‘n lewende, heilige en aan God welgevallige offer dit is julle redelike godsdiens.

Daar is twee defnitiewe voorwaardes vir ‘n lewe van oorwinning:
LEES ARTIKEL...


John 3;3: …verily, verily, I say unto thee, except a man be born again, he cannot see the kingdom of God;

Nicodemus, according to the general sense of the nation, thought that when the Messiah came, and his kingdom was set up, they should all share in it, without any more ado; they being the descendants of Abraham, and having him for their father: but Christ assures him, that he must be "born again"; in distinction from, and opposition to his first birth by nature; in which he was vile, polluted, carnal, and corrupt, being conceived in sin, and shapen in iniquity, and was a transgressor from the womb, and by nature a child of wrath; and in opposition to his descent from Abraham, or being born of him, and of his seed; for this would be of no avail to him in this case, nor give him any right to the privileges and ordinances of the kingdom of God, or the Gospel dispensation; see Mt 3:9;
-Adam Clarke

GO ON

J.O. McClurkan

You will only keep the grace you now have by going on and seeking more.  There are heights, depths, and breadths in the great Father’s heart that you know but little about.  Press on to be filled with all his fullness.  (Eph. 3:19.)  If I had but one message to holiness people, it would be, Go deeper – press on to know him in all his preciousness.  Exalt him more and more until your heart is a sea of glory – a garden where all the rich graces of the Spirit bloom, a temple filled with his beauty – yea, the palace from which the royal wealth of heaven’s King shall go forth to bless this old world in a thousand ways.

What Holiness means to me
George B. Ferguson

To say with deep sincerity and out of a pure heart, that, “I praise the Lord for wholly sanctifying my heart”, covers a multitude of expressions concerning holiness. The depth of meaning in the word “holiness” goes to the core of the individual personality; cleansing every root of our being, that we might be fashioned in the image of God.
READ ARTICLE...



Sin must be pardoned, and the impurity of the heart washed away, before any soul can possibly enter into the kingdom of God. As this new birth implies the renewing of the whole soul in righteousness and true holiness, it is not a matter that may be dispensed with: heaven is a place of holiness, and nothing but what is like itself can ever enter into it.

-Adam Clarke

 

VOLKOME HEILIGMAKING
‘N REIN HART GEVUL MET DIE HEILIGE GEES

Met die ondervinding van wedergeboorte (Joh. 3:3)  én die bevestiging daarvan (Rom. 8:16) deur die getuienis van die Heilige Gees, vind ‘n radikale verandering van lewenswyse plaas (2 Kor. 5:17).

Hierna volg ‘n proses van selfontdekking wat lei tot die behoefte aan ‘n dieper innerlike verlossing (vrymaking) en reiniging van die inwonende sonde asook die vervulling met die Heilige Gees.
LEES MEER...

Press on to Sanctification
(By John Fletcher)

Entire sanctification is an instantaneous salvation – that act of the Holy Ghost, according to our faith, by which sin is entirely expelled from the soul, when the blood of Jesus Christ cleanseth from all sin, and includes an instantaneous power then given, always to cleave to God.
READ ARTICLE...

I AM A NEW CHRISTIAN WHAT DO I DO NOW??

When you received Christ as your Saviour, several things took place in your life.
1. YOU BECAME A CHILD OF GOD.
2. YOUR SINS WERE FORGIVEN.
3. YOU PASSED FROM DEATH UNTO LIFE.
4. YOU RECEIVED ETERNAL LIFE AS A GIFT.
5. YOU SHALL NOT COME INTO CONDEMNATION.

However, there are certain things God expects from you now.
1. YOU SHOULD BE SCRIPTURALLY BAPTIZED.
2. YOU SHOULD READ THE BIBLE DAILY.
3. YOU SHOULD PRAY DAILY.
4. YOU SHOULD CONFESS YOUR SINS DAILY.
5. YOU SHOULD TELL OTHERS ABOUT CHRIST.
6. YOU SHOULD KEEP YOUR HEART AND THOUGHTS CLEAN.
7. YOU SHOULD ATTEND A BIBLE BELIEVING CHURCH REGULARLY.
8. YOU SHOULD WORK FOR THE LORD.
9. YOU SHOULD LOOK FOR THE SOON RETURN OF THE LORD.


READ ARTICLE...

PASOP VIR DIE JAKKALSE!
Helena Garratt

1.  Die jakkals van Sterk Drank.
2.  Wêreldse Vermaak
(a) Kan ek God, deur my gaan daarheen, verheerlik?
(b) Sou ek graag wil hê dat die Here my daar moet vind?
3.  Die ‘jakkals’ van ongewenste (goddelose) geselskap.

“Neem my hart, en laat dit immermeer,
Vir alles toe wees behalwe vir U, o Heer.”

 

Faith and Assurance
JC Ryle

Reader, if you really desire to go to heaven, and to go there in the Bible way, you will find the subject of this tract of the deepest importance. Believe me, your own comfort in religion, and your peace of conscience, depend exceedingly on understanding the matter about which I am going to speak.

READ ARTICLE...

Complete Salvation
AW Tozer

Therefore he is able to save completely those who come to God through him, because he always lives to intercede for them. —Hebrews 7:25

READ ARTICLE...


"We are never so high as when we are on our knees..."
-Unknown Christian-

 

Testimony - Carmen Hoogenboezem PDF Print E-mail

Op die 14de Desember 2009 het ek my hart vir die Here gegee en ek is weergebore.

.......Voor dit het ek gedink ek was weergebore.......

Ek was ʼn soet kind gewees.  Ek het nooit betrokke geraak by enige slegte dinge (soos bv. dwelms) nie, ook nie gerook of gedrink nie, en het goed gedoen op skool.  Ek het kerk toe gegaan, en was die laaste 11 jaar baie betrokke in ons kerk – so ver moontlik alle dienste en byeenkomste bygewoon, ek was op die vroue bestuur gewees, kleuterkerk gegee, voorsang gedoen, ens.  Ek het gedink ek is weergebore omdat ek besig was met die dinge van die Here en die Here gedien het deur my werke.

Marius van Just het my getuienis gevra toe ons besig was met ʼn reeks oor heiligmaking.  Dit was die eerste keer ooit wat iemand my getuienis gevra het.  Toe het ek vertel hoe my toekomstige man, Hanno, my vertel het dat ʼn mens nie deur jou werke in die hemel kom nie, maar dat jy jou moet bekeer, en dat Ek een aand gebid het en die Here in my hart ingenooi het, en gedink het ek was bekeer.  Ek het 11 jaar terug aansoek gedoen om lidmaatskap in die EG Kerk, nadat ek al ʼn paar maande besoek het.  Ek moes nie eers my getuienis voor die kerkraad gegee nie, want die Dominee het gesê dat ek so betrokke was in die gemeente dat hy sommer kon sien ek is reg.

In die volgende 11 jaar het ek verskeie kere van kansels af gehoor dat jy moet seker wees van ʼn dag en ʼn oomblik toe jy wedergebore is.  Ek kon nie dink aan ʼn datum toe ek my bekeer het nie.  Vir my was dit eerder ʼn proses van meer en meer werke doen vir die Here.  So ek het partykeer gewonder of ek wedergebore is, en dit het my effens bekommer.  Ander kere het ek weer van kansels af gehoor dat jy net die Here in jou hart moet innooi en die Here moet dien om kind van die Here te wees.  Dit het my weer gerusgestel dat ek wedergebore is, want ek het baie dinge vir die Here gedoen.

Nadat ek my getuienis met Marius gedeel het, het ek besef dat ek nie weergebore is nie, maar dat ek net goeie werke doen (Joh. 3:3  Jesus antwoord en sê vir hom: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie weer gebore word nie, kan hy die koninkryk van God nie sien nie.).  Ek het besef dat ek nooit werklik berou gehad het oor my sondes nie, nooit werklik besef het ek is op pad hel toe nie (Rom. 6:23  Want die loon van die sonde is die dood ...).  Ek het altyd gedink ek is op pad hemel toe  (Spr. 14:12  Daar is ʼn weg wat vir ʼn mens reg lyk, maar die einde daarvan is weë van die dood.).  Ek moes erken dat ek nooit ʼn persoonlike verhouding met die Here gehad het nie, amper nooit stiltetyd gehou het nie, nie genoeg Bybel gelees het nie.  Ek het besef dat my lewe nooit werklik verander het nie, dat ek nooit ʼn nuwe mens geword het nie.  Ek het nooit geestelik gegroei nie.  Ek het al my tyd spandeer op my goeie werke, en dit as my stiltetyd vir die dag beskou. Ek het besef die Here gaan my wegstuur want Hy het my nooit geken nie (Matt 7:23  En dan sal Ek aan hulle sê: Ek het julle nooit geken nie. Gaan weg van My, julle wat die ongeregtigheid werk!). Ek het die Here nooit Koning van my lewe gemaak nie, ek het in beheer gebly.

Ek het met diepe berou al my sondes voor die Here neergelê en Hom gevra om my te vergewe, en Hom gevra om in my te kom woon en my ʼn nuwe mens te maak.  Dit was my werklike begeerte.  Die Here het dit gedoen en dit bevestig (Psa. 40:3  En Hy het ʼn nuwe lied in my mond gegee, ʼn lofsang tot eer van onse God. Baie sal dit sien en vrees en op die HERE vertrou.).  Nou weet ek dat ek ʼn kind van die Here is, ek twyfel nie meer nie.

Mag hierdie getuienis tot seën wees vir iemand wat ook twyfel of hy/sy werklik wedergebore is, of dink dat sy/haar werke genoeg is.

 

2 Februarie 2011, die dag toe ek myself geheel en al oorgegee het aan die Here.

Op die 14de Desember 2009 het ek besef ek is verlore (al het ek die Here gedien deur oorvloedige werke), en die Here het my siel kom red deur Sy genade.

Van toe af het ek ʼn lewende, persoonlike verhouding met die Here.

In die laaste paar maande het die Here my kom wys dat ek sekere “pilare van sekuriteit” in my lewe het, areas waar ek op myself vertrou en nie op die Here vertrou nie.  Bv. finansies: die Here gee en Hy kan ook wegneem, en Hy moes ons geld vir ʼn tyd wegneem om my te wys dat ek nie afhanklik is van Hom vir alles wat ek het nie, maar dat ek alles nog in my eie krag doen.  In hierdie tyd van finansiële krisis het die Here my kom leer om op Hom te vertrou vir letterlik ons daaglikse brood.  Die Here het wonderbaarlik voorsien op maniere wat ons nie eers kan verstaan nie, en Hy het my gedurende hierdie tyd gedurig bemoedig in Sy Woord dat ek net op Hom moet vertrou.  Daar is ook ander areas van my lewe (my pilare) wat Hy onder my “uitslaan”, om my te wys dat ek daardie dinge nog nie aan Hom oorgegee het om te beheer nie.  Ek was nog die stuurman daarvan.  Bv. my huwelik, my kinders.

Ek is baie bevoorreg om in ʼn kerk te wees wat heiligmaking verkondig (die Vrye Baptiste Kerk, Strand): 1Pet1:15-16  “Maar soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in jul hele lewenswandel heilig word, omdat daar geskrywe is: Wees heilig, want Ek is heilig.” Van my redding af, strewe ek na heiligmaking, wat die wil van God vir elkeen van ons is: Joh 3:30  “Hy moet meer word, maar ek minder.” Die oggend van die 2de Februarie 2011 het ek gevoel ek kan niks meer reg doen nie, dat ek die Here gedurig teleurstel, dat ek nie oorwinning kry oor sekere dinge in my lewe nie.  Ek was moedeloos vir myself.  Maar die Here het daardie oggend in my stiltetyd vir my kom sê in Matt 14:27  “...Hou goeie moed, dit is Ek! Moenie vrees nie.” En verder in Matt 14:30-31  “...toe hy begin sink, roep hy uit en sê: Here, red my!

En Jesus het dadelik sy hand uitgesteek en hom gegryp...” Daardie oggend in ons vrouebiduur het Madelein gepraat oor heiligmaking, en hoe mens nie jou kans moet laat verbygaan om na Jesus uit te roep terwyl Hy verby jou gaan nie, sodat Hy jou volkome kan genees van jou inwonende sondige natuur.  Daar het die Here my oortuig dat ek my ongeloof en vrese moet laat staan en my lewe volkome aan Hom moet oorgee, want ek sal nooit oorwinning kry oor sekere dinge nie, tensy die Heilige Gees totaal in beheer is van my lewe nie.  Ek het besef ek glo al die ander beloftes wat die Here my al gegee het in Sy Woord, hoekom dan nie die een waar Hy sê: Luk 11:13  “As julle dan wat sleg is, weet om goeie gawes aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal die hemelse Vader die Heilige Gees gee aan die wat Hom bid?” Ek het besef nou is die tyd om die stap in geloof te neem.  Ek het my alles (my finansies, my huwelik, my kinders ens.) voor die Here neergelê en Hom gevra om my te kom vul met Sy Heilige Gees.  En Hy het dit vir my gedoen.  Hy het dit vir my kom bevestig in my stiltetyd: Matt 15:28  “...o Vrou, groot is jou geloof; laat dit vir jou wees soos jy wil hê...”

Nou is ek nie meer in beheer van my lewe nie, maar die Heilige Gees is.  Hy wys my nou waar ek nog donker hoekies in my hart het wat moet skoon kom sodat my hele lewe Hom kan verheerlik.  So sien ek nou bv. hoe vinnig ek geïrriteerd raak.  Jesus was ʼn voorbeeld van sagmoedigheid en lydsaamheid.  So het ek die Here kom vra om my te verlos van alles wat nie tot Sy eer is nie, sodat ek soos Jesus kan wees.  Gal 4:19b  “...totdat Christus in julle ʼn gestalte verkry.”

Sy doel vir elkeen van ons is dat ons weergebore sal word, geheilig sal word, en dat ons vir Hom sal werk om die evangelie uit te dra: Matt 28:19  “Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het.”

Mag die Here ons elkeen genadig wees, en ons bring op die punt waar ons volkome oorgegee is aan Hom.

Amen.

 
Home Testimonies