Devotions:

Are You Saved?

If you were to die today are you 100% sure you would go to HEAVEN?

Things... that will NOT save your soul!

yesno

Read more about:

Assurance of Salvation.
Are you Born Again?
Hoe om Wedergebore te word.
Wedergeboorte.

How to Give Your Testimony

In this article I will lead you through some simple steps you can take to learn how to give your Christian testimony to others.
READ HOW...

Aan wie behoort jy?

Deur Frikkie Osborne

Liewe leser, wat sal u antwoord op hierdie eenvoudige, dog dringende en eerlike vraag wees? “Aan wie behoort u?” U antwoord hierop is van kardinale belang, want u ewige bestemming hang daarvan af.
LEES ARTIKEL...

The Backslider in Heart

Charles G. Finney

I. What backsliding in heart is not.

II. What backsliding in heart is.

III. What are evidences of backsliding in heart.

IV. What are consequences of backsliding in heart.

V. How to recover from this state.

READ ARTICLE...


Things that will NOT save your soul!

- Church membership
- Confirmation and Baptism
- The Lord’s communion
- Religious Ceremonial Rituals
- Prayers (Your own or any other’s)
- Almsgiving
- Keeping the “Golden Rule”
- Being good an doing good
- Good works and good character
- Dying for your country or religion
- Lodge Membership
- Half-hearted Assent to any general belief in Christian principles.

Jesus said: “Verily, verily, I say unto thee, except a man be born again, he cannot see the Kingdom of God.”
These words of Christ are final and without exception. It is therefore imperative that everyone inquire diligently, with regard to this experience.

 

You can DRIFT into Hell,
But you cannot DRIFT into Heaven!



Now, what is the food for
the inner man? Not prayer,
but the Word of God;
and here again, not the
simple reading of the Word
of God...but considering
what we read, pondering
over it, and applying it to
our hearts.

- George Muller -

Stappe van Redding
- uit die lewe van Saggeüs

Verlore in sonde
Die uitnodiging
Die uitnodiging aanvaar
Restitusie en getuienis
Belofte van redding
Voorwaarde van redding
LEES ARTIKEL...

Wysheid

Die beginsel van die wysheid is om die Here te vrees, en die vrees van die Here is om te haat wat sleg is (sonde).
LEES ARTIKEL...



If a man be not absolutely determined to give up his sins and evil companions, and have his soul saved at all hazards, and at every expense, he will surely perish everlastingly. This requires a violent earnestness.

-Adam Clarke


Volle Oorgawe

Rom 12:1 Ek vermaan julle dan, broeders, by die ontferminge van God, dat julle jul liggame stel as ‘n lewende, heilige en aan God welgevallige offer dit is julle redelike godsdiens.

Daar is twee defnitiewe voorwaardes vir ‘n lewe van oorwinning:
LEES ARTIKEL...


John 3;3: …verily, verily, I say unto thee, except a man be born again, he cannot see the kingdom of God;

Nicodemus, according to the general sense of the nation, thought that when the Messiah came, and his kingdom was set up, they should all share in it, without any more ado; they being the descendants of Abraham, and having him for their father: but Christ assures him, that he must be "born again"; in distinction from, and opposition to his first birth by nature; in which he was vile, polluted, carnal, and corrupt, being conceived in sin, and shapen in iniquity, and was a transgressor from the womb, and by nature a child of wrath; and in opposition to his descent from Abraham, or being born of him, and of his seed; for this would be of no avail to him in this case, nor give him any right to the privileges and ordinances of the kingdom of God, or the Gospel dispensation; see Mt 3:9;
-Adam Clarke

GO ON

J.O. McClurkan

You will only keep the grace you now have by going on and seeking more.  There are heights, depths, and breadths in the great Father’s heart that you know but little about.  Press on to be filled with all his fullness.  (Eph. 3:19.)  If I had but one message to holiness people, it would be, Go deeper – press on to know him in all his preciousness.  Exalt him more and more until your heart is a sea of glory – a garden where all the rich graces of the Spirit bloom, a temple filled with his beauty – yea, the palace from which the royal wealth of heaven’s King shall go forth to bless this old world in a thousand ways.

What Holiness means to me
George B. Ferguson

To say with deep sincerity and out of a pure heart, that, “I praise the Lord for wholly sanctifying my heart”, covers a multitude of expressions concerning holiness. The depth of meaning in the word “holiness” goes to the core of the individual personality; cleansing every root of our being, that we might be fashioned in the image of God.
READ ARTICLE...



Sin must be pardoned, and the impurity of the heart washed away, before any soul can possibly enter into the kingdom of God. As this new birth implies the renewing of the whole soul in righteousness and true holiness, it is not a matter that may be dispensed with: heaven is a place of holiness, and nothing but what is like itself can ever enter into it.

-Adam Clarke

 

VOLKOME HEILIGMAKING
‘N REIN HART GEVUL MET DIE HEILIGE GEES

Met die ondervinding van wedergeboorte (Joh. 3:3)  én die bevestiging daarvan (Rom. 8:16) deur die getuienis van die Heilige Gees, vind ‘n radikale verandering van lewenswyse plaas (2 Kor. 5:17).

Hierna volg ‘n proses van selfontdekking wat lei tot die behoefte aan ‘n dieper innerlike verlossing (vrymaking) en reiniging van die inwonende sonde asook die vervulling met die Heilige Gees.
LEES MEER...

Press on to Sanctification
(By John Fletcher)

Entire sanctification is an instantaneous salvation – that act of the Holy Ghost, according to our faith, by which sin is entirely expelled from the soul, when the blood of Jesus Christ cleanseth from all sin, and includes an instantaneous power then given, always to cleave to God.
READ ARTICLE...

I AM A NEW CHRISTIAN WHAT DO I DO NOW??

When you received Christ as your Saviour, several things took place in your life.
1. YOU BECAME A CHILD OF GOD.
2. YOUR SINS WERE FORGIVEN.
3. YOU PASSED FROM DEATH UNTO LIFE.
4. YOU RECEIVED ETERNAL LIFE AS A GIFT.
5. YOU SHALL NOT COME INTO CONDEMNATION.

However, there are certain things God expects from you now.
1. YOU SHOULD BE SCRIPTURALLY BAPTIZED.
2. YOU SHOULD READ THE BIBLE DAILY.
3. YOU SHOULD PRAY DAILY.
4. YOU SHOULD CONFESS YOUR SINS DAILY.
5. YOU SHOULD TELL OTHERS ABOUT CHRIST.
6. YOU SHOULD KEEP YOUR HEART AND THOUGHTS CLEAN.
7. YOU SHOULD ATTEND A BIBLE BELIEVING CHURCH REGULARLY.
8. YOU SHOULD WORK FOR THE LORD.
9. YOU SHOULD LOOK FOR THE SOON RETURN OF THE LORD.


READ ARTICLE...

PASOP VIR DIE JAKKALSE!
Helena Garratt

1.  Die jakkals van Sterk Drank.
2.  Wêreldse Vermaak
(a) Kan ek God, deur my gaan daarheen, verheerlik?
(b) Sou ek graag wil hê dat die Here my daar moet vind?
3.  Die ‘jakkals’ van ongewenste (goddelose) geselskap.

“Neem my hart, en laat dit immermeer,
Vir alles toe wees behalwe vir U, o Heer.”

 

Faith and Assurance
JC Ryle

Reader, if you really desire to go to heaven, and to go there in the Bible way, you will find the subject of this tract of the deepest importance. Believe me, your own comfort in religion, and your peace of conscience, depend exceedingly on understanding the matter about which I am going to speak.

READ ARTICLE...

Complete Salvation
AW Tozer

Therefore he is able to save completely those who come to God through him, because he always lives to intercede for them. —Hebrews 7:25

READ ARTICLE...


"We are never so high as when we are on our knees..."
-Unknown Christian-

 

VOLKOME HEILIGMAKING PDF Print E-mail

‘N REIN HART GEVUL MET DIE HEILIGE GEES

Met die ondervinding van wedergeboorte (Joh. 3:3 Jesus antwoord en sê vir hom: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie weer gebore word nie, kan hy die koninkryk van God nie sien nie.”) én die bevestiging daarvan deur die getuienis van die Heilige Gees (Rom. 8:16 Die Gees self getuig saam met ons gees dat ons kinders van God is“), vind ‘n radikale verandering van lewenswyse plaas (2 Kor. 5:17 Daarom, as iemand in Christus is, is hy ‘n nuwe skepsel; die ou dinge het verbygegaan, kyk, dit het alles nuut geword” ).

Hierna volg ‘n proses van selfontdekking wat lei tot die behoefte aan ‘n dieper innerlike verlossing (vrymaking) en reiniging van die inwonende sonde asook die vervulling met die Heilige Gees.

HEILIGMAKING IS GOD SE WIL VIR ELKE CHRISTEN

1Thess 4:3 “Want dit is die wil van God: julle heiligmaking; dat julle jul moet onthou van die hoerery;”

1.  Dit is God se standaard - 1 Pet. 1:15 Maar soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in jul hele lewenswandel heilig word,”

2.  Dit is God se opdrag - 1 Pet. 1:16 omdat daar geskrywe is: Wees heilig, want Ek is heilig.”

3.  Dit is God se vereiste - Heb. 12:14 Jaag die vrede na met almal, en die heiligmaking waarsonder niemand die Here sal sien nie;”

4.  Dit is God se eie werk - 1 Thess. 5:23,24 En mag Hy, die God van die vrede, julle volkome heilig maak, en mag julle gees en siel en liggaam geheel en al onberispelik bewaar word by die wederkoms van onse Here Jesus Christus! Hy wat julle roep, is getrou; Hy sal dit ook doen.”

DIE MENS SE BEHOEFTE AAN HEILIGMAKING

1.  Verlossing van die verdorwenheid van sy eie hartJer. 17:9 Bedrieglik is die hart bo alle dinge, ja, verdorwe is dit; wie kan dit ken?”;   Mark. 7:21-23Want van binne, uit die hart van die mense, kom die slegte gedagtes, egbreuk, hoerery, moord, diewery, hebsug, boosheid, bedrog, losbandigheid, afguns, lastering, hoogmoed, dwaasheid. Al hierdie booshede kom van binne uit en maak die mens onrein.”

2.  Oorwinning in plaas van neerlaagJoh. 8:34,36 Jesus antwoord hulle: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle dat elkeen wat die sonde doen, ‘n dienskneg van die sonde is.” en As die Seun julle dan vry-gemaak het, sal julle waarlik vry wees.”Judas 24 Aan Hom nou wat magtig is om julle van struikeling te bewaar en julle sonder gebrek voor sy heerlikheid te stel met gejuig,”

3.  Vrymoedigheid in getuienis (Hand. 4:31 En toe hulle gebid het, is die plek geskud waar hulle saam was, en hulle is almal vervul met die Heilige Gees en het die woord van God met vrymoedigheid ge-spreek.”) en krag in heilige lewenswandel (1 Thess. 2:10 Julle is getuies, en God, hoe heilig en regverdig en onberispelik ons ons gedra het teenoor julle wat glo,”).

VIR WIE DOEN GOD HIERDIE WERK?

1.  Vir die persoon wat sy behoefte besef, erken en belyPs. 51:5-8 Kyk, in ongeregtigheid is ek gebore, en in sonde het my moeder my ontvang. Kyk, U het ‘n welgevalle aan waarheid in die binneste, en in die verborgene maak U aan my wysheid bekend. Ontsondig my met hisop, dat ek kan rein wees; was my, dat ek witter kan wees as sneeu. Laat my vreugde en blydskap hoor; laat die gebeente juig wat U verbrysel het.”; 1 Joh. 1:9 As ons ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om ons die sondes te ver-gewe en ons van alle ongeregtigheid te reinig.”;  Rom. 7:14-24. Want ons weet dat die wet geestelik is, maar ek is vleeslik, verkoop onder die sonde. Want wat ek doen, weet ek nie; want wat ek wil, dit doen ek nie, maar wat ek haat, dit doen ek.  En as ek doen wat ek nie wil nie, dan stem ek die wet toe dat dit goed is. Maar nou is dit nie meer ek wat dit doen nie, maar die sonde wat in my woon.  Want ek weet dat in my, dit wil sê in my vlees, niks goeds woon nie; want om te wil, is by my aanwesig, maar om goed te doen, dit vind ek nie. Want die goeie wat ek wil, doen ek nie, maar die kwaad wat ek nie wil nie, dit doen ek.  Maar as ek doen wat ek nie wil nie, dan doen ek dit nie meer nie, maar die sonde wat in my woon. Ek vind dus hierdie wet: as ek die goeie wil doen, is die kwaad by my aanwesig. Want ek verlustig my in die wet van God na die innerlike mens; maar ek sien ‘n ander wet in my lede wat stryd voer teen die wet van my gemoed en my gevange neem onder die wet van die sonde wat in my lede is. Ek, ellendige mens! Wie sal my verlos van die liggaam van hierdie dood?”

2.  Vir die persoon wat honger en dors na die geregtigheidMat. 5:6 Salig is die wat honger en dors na die geregtigheid, want hulle sal versadig word.”

3.  Vir die persoon wat gloHand. 15:8,9 En God wat die harte ken, het vir hulle getuienis gegee deur aan  hulle die Heilige Gees te skenk net soos aan ons. En Hy het geen onderskeid tussen ons en hulle gemaak  nie, aangesien Hy hulle harte gereinig het deur die geloof.”

WAT GEBEUR BY HEILIGMAKING EN DIE VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

Negatief:

1. Die Here reinig die hart van sonde deur Sy bloed1 Joh. 1:7,9 Maar as ons in die lig wandel soos Hy in die lig is, dan het ons gemeenskap met mekaar; en die bloed van Jesus Christus, sy Seun, reinig ons van alle sonde.” en “As ons ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om ons die sondes te ver-gewe en ons van alle ongeregtigheid te reinig.”; Hand. 15:8,9 En God wat die harte ken, het vir hulle getuienis gegee deur aan hulle die Heilige Gees te skenk net soos aan ons. En Hy het geen onderskeid tussen ons en hulle gemaak nie, aangesien Hy hulle harte gereinig het deur die geloof.” ; Ps. 51:4,7,12 Teen U alleen het ek gesondig en gedoen wat verkeerd is in u oë, sodat U regverdig kan wees as U spreek, rein as U gerig hou.” en “Ontsondig my met hisop, dat ek kan rein wees; was my, dat ek witter kan wees as sneeu.” en “Gee my weer die vreugde van u heil, en ondersteun my deur ‘n gewillige gees.”

2. Hy maak vry (verlos) van inwonende sondeRom. 6:18,20 en, vrygemaak van die sonde, het julle diensbaar geword aan die geregtigheid.” en “Want toe julle diensknegte was van die sonde, was julle vry van die geregtigheid.”; Rom. 7:17,20,23-25 Maar nou is dit nie meer ek wat dit doen nie, maar die sonde wat in my woon.” en “Maar as ek doen wat ek nie wil nie, dan doen ek dit nie meer nie, maar die sonde wat in my woon.” en “maar ek sien ‘n ander wet in my lede wat stryd voer teen die wet van my gemoed en my gevange neem onder die wet van die sonde wat in my lede is. Ek, ellendige mens! Wie sal my verlos van die liggaam van hierdie dood? Ek dank God deur Jesus Christus, onse Here!” ; Rom. 8:2 Want die wet van die Gees van die lewe in Christus Jesus het my vrygemaak van die wet van die sonde en die dood.”

Posetief:

1.  Die Here vervul met die Heilige GeesHand. 15:8,9 En God wat die harte ken, het vir hulle getuienis gegee deur aan hulle die Heilige Gees te skenk net soos aan ons. En Hy het geen onderskeid tussen ons en hulle gemaak nie, aangesien Hy hulle harte gereinig het deur die geloof.”; Efes. 5:18 Moenie dronk word van wyn nie—daarin is losbandigheid; maar word met die Gees vervul.”

2.  Hy gee ons krag om Sy getuies te weesHand. 1:8 maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en tot aan die uiterste van die aarde.”

(Belofte van SeunJoh. 14:16,17 En Ek sal die Vader bid, en Hy sal julle ‘n ander Trooster gee om by julle te bly tot in ewigheid: die Gees van die waarheid wat die wêreld nie kan ontvang nie, omdat dit Hom nie sien en Hom nie ken nie; maar julle ken Hom, omdat Hy by julle bly en in julle sal wees.”
Belofte van Vader
Luk. 24:49 En kyk, Ek stuur die belofte van my Vader op julle. Maar julle moet in die stad Jerusalem bly totdat julle toegerus is met krag uit die hoogte.” en
Belofte van Heilige Gees
Gal. 3:14 sodat die seën van Abraham na die heidene kan kom in Christus Jesus, en dat ons die belofte van die Gees deur die geloof kan ontvang.”).

3.  Hy gee krag om oorwinnend te leweRom. 8:37 Maar in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars deur Hom wat ons liefgehad het.”

4.  Maak ons gereed om Hom te ontmoet1 Joh. 3:3 En elkeen wat hierdie hoop op Hom het, reinig homself soos Hy rein is.”

NOU VOLG ‘N LEWENSLANGE PROSES VAN:

1.  Vorming en gelykvormigwording aan die beeld va Jesus2 Kor. 3:17,18 Die Here is die Gees, en waar die Gees van die Here is, daar is vryheid. En terwyl ons almal met onbedekte gesig soos in ‘n spieël die heerlikheid van die Here aanskou, word ons van gedaante verander na dieselfde beeld, van heerlikheid tot heerlikheid, as deur die Here wat die Gees is.”; 1 Thess. 5:23 En mag Hy, die God van die vrede, julle volkome heilig maak, en mag julle gees en siel en liggaam geheel en al onberispelik bewaar word by die wederkoms van onse Here Jesus Christus!”

2.  Geestelike groei2 Pet. 3:18 Maar julle moet toeneem in die genade en kennis van onse Here en Saligmaker, Jesus Christus. Aan Hom kom die heerlikheid toe, nou sowel as in die dag van die ewig-heid. Amen.”; Efes. 4:13,14 totdat ons almal kom tot die eenheid van die geloof en van die kennis van die Seun van God, tot ‘n volwasse man, tot die mate van die volle grootte van Christus; sodat ons nie meer kinders sou wees nie wat soos golwe geslinger en heen en weer gedryf word deur elke wind van lering, deur die bedrieëry van die mense, deur sluheid om listiglik tot dwaling te bring;”

3.  Geloof in en gehoorsaamheid aan God en Sy Woord1 Pet. 1:22 As julle in gehoorsaamheid aan die waarheid julle siele deur die Gees tot ongeveinsde broederliefde gereinig het, moet julle mekaar vurig liefhê uit ‘n rein hart;”

4.  Voortdurende reiniging en vervulling1 Joh. 1:7 Maar as ons in die lig wandel soos Hy in die lig is, dan het ons gemeenskap met mekaar; en die bloed van Jesus Christus, sy Seun, reinig ons van alle sonde.”; Efes. 5:18 Moenie dronk word van wyn nie—daarin is losbandigheid; maar word met die Gees vervul.”

HEILGMAKING IS NIE:

Absolute volmaaktheid nie.  Vrywaring teen versoeking nie.  Verlossing van menslike swakhede nie.  Vrywaring van liggaamlike swakhede soos siekte, veroudering, die dood, ens.

 

 
Home Testimonies