Devotions:

Are You Saved?

If you were to die today are you 100% sure you would go to HEAVEN?

Things... that will NOT save your soul!

yesno

Read more about:

Assurance of Salvation.
Are you Born Again?
Hoe om Wedergebore te word.
Wedergeboorte.

How to Give Your Testimony

In this article I will lead you through some simple steps you can take to learn how to give your Christian testimony to others.
READ HOW...

Aan wie behoort jy?

Deur Frikkie Osborne

Liewe leser, wat sal u antwoord op hierdie eenvoudige, dog dringende en eerlike vraag wees? “Aan wie behoort u?” U antwoord hierop is van kardinale belang, want u ewige bestemming hang daarvan af.
LEES ARTIKEL...

The Backslider in Heart

Charles G. Finney

I. What backsliding in heart is not.

II. What backsliding in heart is.

III. What are evidences of backsliding in heart.

IV. What are consequences of backsliding in heart.

V. How to recover from this state.

READ ARTICLE...


Things that will NOT save your soul!

- Church membership
- Confirmation and Baptism
- The Lord’s communion
- Religious Ceremonial Rituals
- Prayers (Your own or any other’s)
- Almsgiving
- Keeping the “Golden Rule”
- Being good an doing good
- Good works and good character
- Dying for your country or religion
- Lodge Membership
- Half-hearted Assent to any general belief in Christian principles.

Jesus said: “Verily, verily, I say unto thee, except a man be born again, he cannot see the Kingdom of God.”
These words of Christ are final and without exception. It is therefore imperative that everyone inquire diligently, with regard to this experience.

 

You can DRIFT into Hell,
But you cannot DRIFT into Heaven!



Now, what is the food for
the inner man? Not prayer,
but the Word of God;
and here again, not the
simple reading of the Word
of God...but considering
what we read, pondering
over it, and applying it to
our hearts.

- George Muller -

Stappe van Redding
- uit die lewe van Saggeüs

Verlore in sonde
Die uitnodiging
Die uitnodiging aanvaar
Restitusie en getuienis
Belofte van redding
Voorwaarde van redding
LEES ARTIKEL...

Wysheid

Die beginsel van die wysheid is om die Here te vrees, en die vrees van die Here is om te haat wat sleg is (sonde).
LEES ARTIKEL...



If a man be not absolutely determined to give up his sins and evil companions, and have his soul saved at all hazards, and at every expense, he will surely perish everlastingly. This requires a violent earnestness.

-Adam Clarke


Volle Oorgawe

Rom 12:1 Ek vermaan julle dan, broeders, by die ontferminge van God, dat julle jul liggame stel as ‘n lewende, heilige en aan God welgevallige offer dit is julle redelike godsdiens.

Daar is twee defnitiewe voorwaardes vir ‘n lewe van oorwinning:
LEES ARTIKEL...


John 3;3: …verily, verily, I say unto thee, except a man be born again, he cannot see the kingdom of God;

Nicodemus, according to the general sense of the nation, thought that when the Messiah came, and his kingdom was set up, they should all share in it, without any more ado; they being the descendants of Abraham, and having him for their father: but Christ assures him, that he must be "born again"; in distinction from, and opposition to his first birth by nature; in which he was vile, polluted, carnal, and corrupt, being conceived in sin, and shapen in iniquity, and was a transgressor from the womb, and by nature a child of wrath; and in opposition to his descent from Abraham, or being born of him, and of his seed; for this would be of no avail to him in this case, nor give him any right to the privileges and ordinances of the kingdom of God, or the Gospel dispensation; see Mt 3:9;
-Adam Clarke

GO ON

J.O. McClurkan

You will only keep the grace you now have by going on and seeking more.  There are heights, depths, and breadths in the great Father’s heart that you know but little about.  Press on to be filled with all his fullness.  (Eph. 3:19.)  If I had but one message to holiness people, it would be, Go deeper – press on to know him in all his preciousness.  Exalt him more and more until your heart is a sea of glory – a garden where all the rich graces of the Spirit bloom, a temple filled with his beauty – yea, the palace from which the royal wealth of heaven’s King shall go forth to bless this old world in a thousand ways.

What Holiness means to me
George B. Ferguson

To say with deep sincerity and out of a pure heart, that, “I praise the Lord for wholly sanctifying my heart”, covers a multitude of expressions concerning holiness. The depth of meaning in the word “holiness” goes to the core of the individual personality; cleansing every root of our being, that we might be fashioned in the image of God.
READ ARTICLE...



Sin must be pardoned, and the impurity of the heart washed away, before any soul can possibly enter into the kingdom of God. As this new birth implies the renewing of the whole soul in righteousness and true holiness, it is not a matter that may be dispensed with: heaven is a place of holiness, and nothing but what is like itself can ever enter into it.

-Adam Clarke

 

VOLKOME HEILIGMAKING
‘N REIN HART GEVUL MET DIE HEILIGE GEES

Met die ondervinding van wedergeboorte (Joh. 3:3)  én die bevestiging daarvan (Rom. 8:16) deur die getuienis van die Heilige Gees, vind ‘n radikale verandering van lewenswyse plaas (2 Kor. 5:17).

Hierna volg ‘n proses van selfontdekking wat lei tot die behoefte aan ‘n dieper innerlike verlossing (vrymaking) en reiniging van die inwonende sonde asook die vervulling met die Heilige Gees.
LEES MEER...

Press on to Sanctification
(By John Fletcher)

Entire sanctification is an instantaneous salvation – that act of the Holy Ghost, according to our faith, by which sin is entirely expelled from the soul, when the blood of Jesus Christ cleanseth from all sin, and includes an instantaneous power then given, always to cleave to God.
READ ARTICLE...

I AM A NEW CHRISTIAN WHAT DO I DO NOW??

When you received Christ as your Saviour, several things took place in your life.
1. YOU BECAME A CHILD OF GOD.
2. YOUR SINS WERE FORGIVEN.
3. YOU PASSED FROM DEATH UNTO LIFE.
4. YOU RECEIVED ETERNAL LIFE AS A GIFT.
5. YOU SHALL NOT COME INTO CONDEMNATION.

However, there are certain things God expects from you now.
1. YOU SHOULD BE SCRIPTURALLY BAPTIZED.
2. YOU SHOULD READ THE BIBLE DAILY.
3. YOU SHOULD PRAY DAILY.
4. YOU SHOULD CONFESS YOUR SINS DAILY.
5. YOU SHOULD TELL OTHERS ABOUT CHRIST.
6. YOU SHOULD KEEP YOUR HEART AND THOUGHTS CLEAN.
7. YOU SHOULD ATTEND A BIBLE BELIEVING CHURCH REGULARLY.
8. YOU SHOULD WORK FOR THE LORD.
9. YOU SHOULD LOOK FOR THE SOON RETURN OF THE LORD.


READ ARTICLE...

PASOP VIR DIE JAKKALSE!
Helena Garratt

1.  Die jakkals van Sterk Drank.
2.  Wêreldse Vermaak
(a) Kan ek God, deur my gaan daarheen, verheerlik?
(b) Sou ek graag wil hê dat die Here my daar moet vind?
3.  Die ‘jakkals’ van ongewenste (goddelose) geselskap.

“Neem my hart, en laat dit immermeer,
Vir alles toe wees behalwe vir U, o Heer.”

 

Faith and Assurance
JC Ryle

Reader, if you really desire to go to heaven, and to go there in the Bible way, you will find the subject of this tract of the deepest importance. Believe me, your own comfort in religion, and your peace of conscience, depend exceedingly on understanding the matter about which I am going to speak.

READ ARTICLE...

Complete Salvation
AW Tozer

Therefore he is able to save completely those who come to God through him, because he always lives to intercede for them. —Hebrews 7:25

READ ARTICLE...


"We are never so high as when we are on our knees..."
-Unknown Christian-

 

Testimony - Nadia Delport PDF Print E-mail

Ek is ‘n kind van die Here

Ek het in ‘n Christen huis groot geword. My pa is ‘n predikant en my ma dien ook die Here, so ek het nog altyd die verskil geken tussen goed en kwaad. Ek was nooit regtig “lelik stout” nie en as mense praat daarvan dat jy die Here moet aanneem, het ek altyd gedink ek is klaar reg, want ek doen mos niks verkeerd nie.

Op 14 September 1994 het ek saam met my pa na ‘n prediker gaan luister vanuit Ierland. Ongelukkig kan ek nie meer die man se naam onthou nie, maar ek onthou nog so goed soos gister hoe die Here my kom wys het, dat al is my ouers Christene en al was ek nooit regtig stout nie, het ek Hom ook nodig gehad. Ek het so onder oortuiging gekom dat ek na die diens agter gebly het waar die dame my vertel het hoe ek die Here kan aanneem as my persoonlike Verlosser en Saligmaker. Ek het my sonde bely volgens 1 Joh. 1:9, Hom gevra om my te reinig met Sy bloed (1 Joh. 1:7) en Hom aangeneem (Joh. 1:12 – 13). Die dame sê toe dat ek die Here moet vra dat Hy vir my sal bevestig wat gebeur het. Ek het onderandere Joh. 1: 12 en Efes. 2:19 as bevestiging gekry.

Ek het egter baie gesukkel om seker te wees van my saligheid. Ek kon nie soos baie ander mense sê dat ek ‘n roekelose lewe gelei het en nou is ek anders nie. Die duiwel het my baie aangekla en telkens het ek die Here vertrou om uit Sy Woord vir my te wys dat ek Sy kind is. Hy het dit elke keer gedoen, maar ek het besef ek kan nie vir die res van my lewe so ‘n geestelike-sukkel-bestaan voer nie. Ek het na meer van die Here gesoek, maar nie geweet hoe om dit te kry nie.

In 2001 het ek my laat doop soos Jesus dit beveel in  Matt. 28:19. Na dissipelskap kom die doop. In my matriek jaar (2002) het die Here my geroep tot voltydse diens in 2 Tim. 4: 1 – 5. In 2003 het ek na die Evangelies – Gereformeerde Kweekskool toe gegaan vir opleiding. Die Here het so met my gewerk en my gevorm in daardie twee jaar. Ek sal Hom ewig dankbaar wees vir my tyd daar, al het dit baie keer vir my nutteloos gelyk. Steeds het ek na iets meer gesoek by die Here en in een van ons klasse (Maart 2004) het ‘n dosent ons verduidelik hoe om Heiligmaking deelagtig geword. Dit het vir my gevoel asof  die Here self met my gepraat het in daardie klas. Daardie middag kon ek op my knieë gaan en die Here vertrou vir Heiligmaking, dat Hy ten volle beheer van my lewe kan neem. Van daardie dag af het ek nog nooit weer getwyfel of ek ‘n kind van God is nie, want ek weet ek is Sy kind (1 Joh. 5:13).

Na my Kweekskool opleiding het ek in 2005 met Hannes Delport getrou en ons dien nou al vir amper 5 jaar in die Vrye Baptiste Kerk in Welkom.

 
Home Testimonies