Devotions:

Are You Saved?

If you were to die today are you 100% sure you would go to HEAVEN?

Things... that will NOT save your soul!

yesno

Read more about:

Assurance of Salvation.
Are you Born Again?
Hoe om Wedergebore te word.
Wedergeboorte.

How to Give Your Testimony

In this article I will lead you through some simple steps you can take to learn how to give your Christian testimony to others.
READ HOW...

Aan wie behoort jy?

Deur Frikkie Osborne

Liewe leser, wat sal u antwoord op hierdie eenvoudige, dog dringende en eerlike vraag wees? “Aan wie behoort u?” U antwoord hierop is van kardinale belang, want u ewige bestemming hang daarvan af.
LEES ARTIKEL...

The Backslider in Heart

Charles G. Finney

I. What backsliding in heart is not.

II. What backsliding in heart is.

III. What are evidences of backsliding in heart.

IV. What are consequences of backsliding in heart.

V. How to recover from this state.

READ ARTICLE...


Things that will NOT save your soul!

- Church membership
- Confirmation and Baptism
- The Lord’s communion
- Religious Ceremonial Rituals
- Prayers (Your own or any other’s)
- Almsgiving
- Keeping the “Golden Rule”
- Being good an doing good
- Good works and good character
- Dying for your country or religion
- Lodge Membership
- Half-hearted Assent to any general belief in Christian principles.

Jesus said: “Verily, verily, I say unto thee, except a man be born again, he cannot see the Kingdom of God.”
These words of Christ are final and without exception. It is therefore imperative that everyone inquire diligently, with regard to this experience.

 

You can DRIFT into Hell,
But you cannot DRIFT into Heaven!



Now, what is the food for
the inner man? Not prayer,
but the Word of God;
and here again, not the
simple reading of the Word
of God...but considering
what we read, pondering
over it, and applying it to
our hearts.

- George Muller -

Stappe van Redding
- uit die lewe van Saggeüs

Verlore in sonde
Die uitnodiging
Die uitnodiging aanvaar
Restitusie en getuienis
Belofte van redding
Voorwaarde van redding
LEES ARTIKEL...

Wysheid

Die beginsel van die wysheid is om die Here te vrees, en die vrees van die Here is om te haat wat sleg is (sonde).
LEES ARTIKEL...



If a man be not absolutely determined to give up his sins and evil companions, and have his soul saved at all hazards, and at every expense, he will surely perish everlastingly. This requires a violent earnestness.

-Adam Clarke


Volle Oorgawe

Rom 12:1 Ek vermaan julle dan, broeders, by die ontferminge van God, dat julle jul liggame stel as ‘n lewende, heilige en aan God welgevallige offer dit is julle redelike godsdiens.

Daar is twee defnitiewe voorwaardes vir ‘n lewe van oorwinning:
LEES ARTIKEL...


John 3;3: …verily, verily, I say unto thee, except a man be born again, he cannot see the kingdom of God;

Nicodemus, according to the general sense of the nation, thought that when the Messiah came, and his kingdom was set up, they should all share in it, without any more ado; they being the descendants of Abraham, and having him for their father: but Christ assures him, that he must be "born again"; in distinction from, and opposition to his first birth by nature; in which he was vile, polluted, carnal, and corrupt, being conceived in sin, and shapen in iniquity, and was a transgressor from the womb, and by nature a child of wrath; and in opposition to his descent from Abraham, or being born of him, and of his seed; for this would be of no avail to him in this case, nor give him any right to the privileges and ordinances of the kingdom of God, or the Gospel dispensation; see Mt 3:9;
-Adam Clarke

GO ON

J.O. McClurkan

You will only keep the grace you now have by going on and seeking more.  There are heights, depths, and breadths in the great Father’s heart that you know but little about.  Press on to be filled with all his fullness.  (Eph. 3:19.)  If I had but one message to holiness people, it would be, Go deeper – press on to know him in all his preciousness.  Exalt him more and more until your heart is a sea of glory – a garden where all the rich graces of the Spirit bloom, a temple filled with his beauty – yea, the palace from which the royal wealth of heaven’s King shall go forth to bless this old world in a thousand ways.

What Holiness means to me
George B. Ferguson

To say with deep sincerity and out of a pure heart, that, “I praise the Lord for wholly sanctifying my heart”, covers a multitude of expressions concerning holiness. The depth of meaning in the word “holiness” goes to the core of the individual personality; cleansing every root of our being, that we might be fashioned in the image of God.
READ ARTICLE...



Sin must be pardoned, and the impurity of the heart washed away, before any soul can possibly enter into the kingdom of God. As this new birth implies the renewing of the whole soul in righteousness and true holiness, it is not a matter that may be dispensed with: heaven is a place of holiness, and nothing but what is like itself can ever enter into it.

-Adam Clarke

 

VOLKOME HEILIGMAKING
‘N REIN HART GEVUL MET DIE HEILIGE GEES

Met die ondervinding van wedergeboorte (Joh. 3:3)  én die bevestiging daarvan (Rom. 8:16) deur die getuienis van die Heilige Gees, vind ‘n radikale verandering van lewenswyse plaas (2 Kor. 5:17).

Hierna volg ‘n proses van selfontdekking wat lei tot die behoefte aan ‘n dieper innerlike verlossing (vrymaking) en reiniging van die inwonende sonde asook die vervulling met die Heilige Gees.
LEES MEER...

Press on to Sanctification
(By John Fletcher)

Entire sanctification is an instantaneous salvation – that act of the Holy Ghost, according to our faith, by which sin is entirely expelled from the soul, when the blood of Jesus Christ cleanseth from all sin, and includes an instantaneous power then given, always to cleave to God.
READ ARTICLE...

I AM A NEW CHRISTIAN WHAT DO I DO NOW??

When you received Christ as your Saviour, several things took place in your life.
1. YOU BECAME A CHILD OF GOD.
2. YOUR SINS WERE FORGIVEN.
3. YOU PASSED FROM DEATH UNTO LIFE.
4. YOU RECEIVED ETERNAL LIFE AS A GIFT.
5. YOU SHALL NOT COME INTO CONDEMNATION.

However, there are certain things God expects from you now.
1. YOU SHOULD BE SCRIPTURALLY BAPTIZED.
2. YOU SHOULD READ THE BIBLE DAILY.
3. YOU SHOULD PRAY DAILY.
4. YOU SHOULD CONFESS YOUR SINS DAILY.
5. YOU SHOULD TELL OTHERS ABOUT CHRIST.
6. YOU SHOULD KEEP YOUR HEART AND THOUGHTS CLEAN.
7. YOU SHOULD ATTEND A BIBLE BELIEVING CHURCH REGULARLY.
8. YOU SHOULD WORK FOR THE LORD.
9. YOU SHOULD LOOK FOR THE SOON RETURN OF THE LORD.


READ ARTICLE...

PASOP VIR DIE JAKKALSE!
Helena Garratt

1.  Die jakkals van Sterk Drank.
2.  Wêreldse Vermaak
(a) Kan ek God, deur my gaan daarheen, verheerlik?
(b) Sou ek graag wil hê dat die Here my daar moet vind?
3.  Die ‘jakkals’ van ongewenste (goddelose) geselskap.

“Neem my hart, en laat dit immermeer,
Vir alles toe wees behalwe vir U, o Heer.”

 

Faith and Assurance
JC Ryle

Reader, if you really desire to go to heaven, and to go there in the Bible way, you will find the subject of this tract of the deepest importance. Believe me, your own comfort in religion, and your peace of conscience, depend exceedingly on understanding the matter about which I am going to speak.

READ ARTICLE...

Complete Salvation
AW Tozer

Therefore he is able to save completely those who come to God through him, because he always lives to intercede for them. —Hebrews 7:25

READ ARTICLE...


"We are never so high as when we are on our knees..."
-Unknown Christian-

 

Testimony - Lianda Matsolo PDF Print E-mail

Getuienis van Redding en Heiligmaking

Dit was in 1967 toe ek in die koshuis van my laerskool was.  My Pa het my by die skool kom haal sodat ek die naweek by my ouerhuis kon deurbring.  Daardie naweek het my suster my genooi om saam met haar na ‘n kerkdiens toe te gaan waar ‘n besoekkende prediker was.  Ek het ingestem en ons het die aand die diens bygewoon.  Ek het dit baie geniet om na die boodskap te luister en vir myself gesê dat as ek nie in my kerk gedoop was nie, sou ek by hierdie kerk aansluit.  Dit was asof die prediker my gedagtes kon lees, hy het dadelik gesê dat hy ons nie vra om ons kerk te verlaat nie, maar dat hy slegs versoek dat ons Jesus in ons harte moet ontvang.  Na die diens oppad huis toe, het ons almal gepraat oor die boodskap.  Wat ek nie besef het nie is dat die saad van God se Woord daardie aand in my hart gesaai was.

Terug by die skool was ek verbaas om te ontdek dat iets binne my, my gedryf het om te begin bid elke dag.  Ek het elke oggend vroeg opgestaan en na buite gegaan om daar te gaan bid.  Ek was op daardie stadium 16 jaar oud.  Een van die meisies in my kamer het opgemerk dat ek elke oggend êrens heen gaan en het later vir my gevra waarheen ek gaan.  Ek het vir haar verduidelik dat ek na die bos gaan om te bid.  Sy het toe vir my gevra om haar wakker te maak sodat sy saam met my kan bid.  Later het ‘n tweede meisie ook versoek om by ons aan te sluit, maar ongelukkig het die twee meisies moeg geword en na ‘n ruk versoek dat ek hulle nie meer moes wakker maak in die oggende nie.  Ek het egter voort gegaan om te bid tot aan die einde van 1968.

In 1969 is ek na die hoërskool toe, en ek het by my oom tuis gegaan wat ook ‘n onderwyser was.  Ek het voortgegaan om nog gereeld, elke oggend, saggies in my kamer te bid.  Die saad van die Woord van God wat by daardie diens in my hart geplant was, was besig om te ontkiem en te groei.  Iets binne in my het gesê “Onthou jy nog daardie prediker wat die waarheid gepreek het, waarvan jy so gehou het – daardie een van Bulawayo – waarom probeer jy hom nie weer opspoor sodat jy meer van God kan hoor nie?”  Ek het vir 3 maande na die prediker gesoek.  Ek het vir elkeen wat gelyk het of hulle na ‘n kerk oppad was voorgekeer en gevra of hulle nie die spesifieke prediker ken nie.  Op ‘n dag het God dit so bewerk dat ek mense ontmoet het wat hierdie prediker ken en ook aan sy gemeente behoort.  Ek het uitgevind waar hulle Sondae byeenkom vir die kerkdienste, en die volgende Sondag is ek toe soontoe.  Ek het die mense wat ek vroër die week ontmoet het daar gesien, maar tot my teleurstelling was die prediker na wie ek gesoek het, nie daar nie.  Maar die boodskap wat daardie oggend gepreek was, was dieselfde as wat ek voorheen by die eerste diens gehoor het.  Soos wat ek na die prediker gesit en luister het, het my gedagtes heeltemal na iets anders verskuif.  Dit het vir my kompleet gevoel of ek by ‘n ontvangs toonbank was en vorms ingevul het in my hart.  Dit was geloftes aan God waarin ek sê: “Ek het U waarheid gevind, ek sal dit volg en dit doen al die dae van my lewe.”  Toe my gedagtes terug gekeer het was die boodskap verby en die mense het opgestaan om te sing.  Ek het vorentoe gegaan en daar by die altaar neergeval, my hart het gebreek en ek het gehuil soos ‘n mal mens terwyl ek geen woorde kon uiter nie.  Ek het aangehou huil en wou nie die altaar verlaat nie.  Almal was al weg en die deurwagters het gewag, totdat hulle later besluit het om ‘n einde te maak aan my gehuil.  Hulle het vir my gevra wat ek nou eintlik wou hê.  Ek het gesê dat ek wil hê God moet vir my gee wat Hy vir hulle gegee het.  Hulle woorde aan my was “Sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag want hy wat tot God gaan moet glo dat Hy is en ‘n beloner is van die wat Hom soek.  God is naby aan hom wat gebroke is van gees.”  Net toe ek van hulle af wegstap het ek die woorde begin herhaal soos iemand wat ‘n lied sing - “Asseblief God, gee my geloof.”   Waarlik God was my genadig gewees.  Hy het my geloof gegee en ek het moed geskep.  Ek het begin glo dat as ek nou tot God bid en Hom iets vra, dan sal Hy my dit gee.  Ek het begin bid op enige plek en enige tyd, wanneer ek klaar was met my gebed het iemand altyd weer binne in my gesê dat my gebed verhoor was.

Die volgende Sondag is ek terug na die kerk toe.  Hierdie keer het ek na die boodskap geluister.  Die prediker het gepraat oor die onderwerp van wedergeboorte, hoe ‘n persoon weergebore kan word deur die bloed van Jesus Christus wat Hy aan die kruis gestort het, sodat ek kan hoor en sien dat ek ‘n sondaar was.  Ek was nou ‘n geestelike babatjie en my oë het pas begin oopgaan.  Ek het al my sondes in my hart verwerp, op my knieë geval en met ‘n gebroke hart gebid.  Deur die geloof het ek die Lam van God aan die kruis sien hang terwyl bloed van sy wonde af drup, waar die doring kroon Hom gesteek het, die spykers in Sy hande ingekap was en die spies in Sy sy ingesteek was, het die bloed afgestroom tot waar ek op my knieë was.  Dit was die tyd en die dag wat God my siel gered het.  ‘n Sagte stem in my hart het my verseker dat my sondes vergewe was.  Daar was groot vreugde in my hart.  Ek het uitgeroep “Dankie God, dankie Jesus!”  Trane van vreugde het oor my wange bly vloei.  Toe ek uit die gebou stap het dit vir my gevoel of almal my aankyk en bewonder omdat ek nou ‘n nuwe mens was.  2 Kor 5:17 sê mos – ‘As iemand in Christus is, is hy ‘n nuwe skepsel die ou dinge het verby gegaan, kyk dit het alles nuut geword.’  Daar was niks goeds wat ek gedoen het om hierdie genade en guns van God te verdien nie.

Ek was verder geleer van heiligmaking en die tweede genadewerk in die hart, nadat ‘n persoon weergebore is.  Ek het God gebid om my te reinig en my hart met Sy vrede te vul.  Ek was ook geleer van die doping met die Heilige Gees, en het tot God gebid en Hy het my gevul met Sy Gees.  Dit het my krag gegee om te getuig van Sy liefde, genade en krag teenoor enige persoon, sonder vrees.  Ek is nie bang om voor die wêreld te getuig dat Jesus ‘n mens kan red en krag gee om die wêreld te oorwin nie.  1 Joh 3:9 sê ‘Elkeen wat uit God gebore is , doen geen sonde nie, omdat sy saad in hom bly; en hy kan nie sondig nie, want hy is uit God gebore.’  Vandat ek Jesus gevind het en Hy in my lewe is, het ek geluk en vreugde wat alleen in Hom te vinde is.  Ek soek nie na enige ander dinge in hierdie wêreld om my te bevredig nie.  Ek weet wat alleen die siel vrede gee en ek het dit gevind op my knieë in gebed.  Ek probeer nie om reg te lewe nie, Jesus is in beheer van my lewe en Hy maak dit maklik vir my om nee te sê vir sonde.  Ek kan foute maak, maar ek kan nie sommer sondig nie.  Dis moeilik vir ‘n vleeslike persoon om die getuienis te glo, maar dis die waarheid.  1 Joh 5:18 sê ‘Ons weet dat elkeen wat uit God gebore is nie sondig nie; maar hy wat uit God gebore is, bewaar homself en die bose het geen vat op hom nie.’

Ek is later getroud met ‘n Christen broeder wat aan dieselfde kerk behoort het.  Dit was in 1976 toe ek 25 jaar oud was en steeds ‘n reine maagd.  Dit alles het gebeur omdat daar krag is in die bloed van Jesus Christus.  My wens is om aan die hele wêreld te vertel dat Jesus red.  Ek wil ook bly in die genade van God.  Sommige mag so dink, ander so hoop, maar ek weet ek is gered en hiervan het ek die getuienis van die Heilige Gees in my hart.

 
Home Testimonies