MORE BOOKS ADED!!
Here's some booklets on different topics to use in your ministry. Help and guidance for young Christians, the path to salvation, interesting questions answered and reading for helping you to enter into a deeper relationship with Christ.
The prices of the books are only to cover printing costs.
ORDER HERE
Strome van Lewende Water - Danie Myburgh Ph.D
Hierdie boekie is 'n kort en eenvoudige studie van die Heilige Gees en moet geensins as 'n teologiese werk gesien word nie. Ons vertrou dat dit sal help om misverstande, vooroordeel en ongeloof uit te skakel, sodat daar met vrymoedigheid na 'n ondervinding met die Heilige Gees verlang sal word en Hy dan ook inderdaad as 'n inwondende Persoon ondervind sal word. R20
Die Geheim van Geestelike Groei - E. Combrink
Baie gelowiges het in duisternis beland nadat hulle die ondervinding van ‘n rein hart, vervuld met die Heilige Gees, ontvang het, omdat hulle ‘n paar waarhede nie besef het nie, soos bv. dat hulle nog versoek kan word deur die duiwel en weer kan toegee aan die versoeking. Voorts verstaan hulle soms nie dat hulle nog moet toeneem in heiligheid en sodoende meer en meer aan Hom gelyk moet word nie. Die doel van my skrywe is tweeledig: Eerstens om duidelik uiteen te sit hoe u die ondervinding van ‘n geesvervulde lewe deelagtig kan word, en tweedens hoe u bogemelde twee probleme die hoof kan bied.

Die Ideaal van Volmaaktheid - Maj. Allester Smith
Maj. Allister Smith is in S.A. gebore en het as kind in 'n sending huis groot geword. Hy het in Kaapstad as tiener tot bekering gekom. Hy het 13 jaar as Distriks landros in die staatsdiens gedien. Na 'n diep geestelike ondervinding het hy die roepstem tot voltydse diens gehoorsaam. Hierdie boek handel oor heiligmaking. R25
Die Weg na ware lewe- Oom Chris
Hier verduidelik Oom Chris die toestand van die hart en lewe voor heiligmaking (die opstaan en val lewe), hoe om gereinig te word en hoe dit die lewe daarna beinvloed (om in oorwinning te lewe). R7
Lees en Oorwin - Oom Chris
Hier verduidelik Oom Chris dat God se doel en ideaal vir Sy kinders heiligmaking is, die toestand van die hart en lewe voor heiligmaking, kosteberekening daaraan verbonde om totaal aan die Here oorgegee te wees, hoe om gereinig te word en hoe die kind van God daarna met versoeking moet handel. R7
Lees en word Gesond - Oom Chris
Hierdie boekie handel oor Goddelike gesondmaking. Wie bewerk siekte? Genesing en die wil van God, die troos van Gods Woord, hoe die Here gesond maak, hoe om gesond te bly en die noodsaaklikheid van geloof is 'n paar hoofstukke wat in die boekie behandel word. R7
Saved the Jesus Way! - Oom Chris
In this booklet you can read everything about the lost sinner, false conversions, the punishment of sin, conversion, being born again, how to be converted and eternity. R7
Sonder Vyeblare Gered - Oom Chris
In hierdie boekie kan jy alles lees omtrent die verlore sondaar, valse bekerings, die straf oor die sonde, bekering, weergeboorte, hoe om tot bekering te kom en die ewigheid. R7
Dinge van Belang vir jong Christene - Helena Garratt Daar moet iets gedoen word vir bekeerlinge. Dikwels word siele kragdadig geseën, maar deur onkunde en weens gebrek aan gesonde leiding word hulle moedeloos en gaan agteruit in hulle geestelike ondervinding. Dit is om in hierdie groot behoefte te voorsien dat die poging aangewend is on hierdie boekie saam te stel. Die is een van die beste traktaatjies van sy soort, wat al vir talle mense tot onuitspreeklike seën was.
Biblical teaching on salvation, sanctification and spiritual growth. God’s plan of salvation: Calling / Sorrow / Repentance or Conversion / Justification / Rebirth / Sanctification / Glorification. R5
Why Bible study? Every Christian must grow in the grace and knowledge of our Lord and Saviour, Jesus Christ (2 Pet. 3:18). That calls for greater dedication to the Lord, as well as the experience of complete sanctification (1 Thess. 5:23), that the Holy Spirit may have full control of our lives to guide us into all the truth of God’s Word (John 16:13-14). A life of this nature is characterized by sustained prayer and Bible study. The fruit of this life is an unshakeable faith in the Lord Jesus, and a firm trust in His promises. This Bible study guide is aimed at acquainting Christians with the basic doctrines of the Bible. R30
What does the promise of Pentecost include? Are you endued with power from on high? Why is the blessing of Pentecost not evident in the lives of so many Christians? How does this power help us to stand against the enemy? What does the Holy Spirit wish to equip you for? Are you ready to appear before the judgement seat of Christ? What are the consequences of spiritual negligence? R20
The world in heading for the darkest hour in it’s entire history! Jesus Christ referred to this time as a “great tribulation, such as has not been since the beginning of the world until this time, no, nor ever shall be” (Mt. 24:21). A Babylonian type New World Order will be instituted after the revelation of the Antichrist. Much power will be given to a universal false prophet and his alliance of worldreligions. Their spiritual deception will lead to the world-wide worship of Satan and the Antichrist: “And all the world marvelled and followed the beast. So they worshipped the dragon who gave authority to the beast; and they worshipped the beast” (Rev. 13:3-4). R35
Openbaring vir ons tyd - Johan Malan Hier is vyf hoofstukke oor die betekenis en verklaring van Bybelse profesiee aangebied voordat daar met 'n studie van die boek Openbaring begin word. In hierdie hoofstukke word dit duidelik aangetoon hoedat die Bybel self die waarde en betekenis van profesieeoor die toekoms bepaal en bevestig. R50
Israel en die Messiaanse Koninkryk - Johan Malan
'n Bondige kommentaar oor die boek Jesaja. R20
Die behoefte aan heiligmaking. Die stryd tee vleeslikheid. Die eise van dissipelskap. Oorwinning oor die vlees: die stap van heiligmaking. Oorwinning oor swakhede: die proses van heiligmaking. Vervulling met die Heilige Gees. Volkome Heiligmaking. Die wil van God. Gawes en vrug van die Gees. Bedieninge van die Heilige Gees. Die pelgrimsreis van God se volk. Heiligmaking en die wederkoms. R30
Die Verlossingsplan van God - Alexander Marshall
Jy moet weergebore word (Joh. 3:7). / Hervorming is nie weergeboorte nie. / God is gewillig om jou NOU te red. / Redding is 'n gawe. / Regspraak geskied op grond van geloof.
The Christian's Guide / Die Christen se Gids - Alfred P. Gibbs
The Bible / Assurance / Bible Study / Prayer / The Holy Spirit / The Two Natures / Service / Godliness / Guidance / Fellowship / The Questionable / Soul Winning / The Second Coming / Reward
Only one life, 'twill soon be past, Only what's done for Christ will last!
Food For New Believers - C.E. Tatham
In this book we would like to explain simply and clearly some of the great truths which we must know and understand if we want to grow in the Christian life. Peter said these truths were like pure, spiritual milk, 1 Peter 2:2. True believers have been born into the family of God through the work of the Holy Spirit and the Word of God, John 3:5; 1 Peter 1:23. God the Father wants them to learn more and more about the truth. At first they are like children, but God wants them to grow and develop into young men, and then into fathers, 1 John 2:12-14.
Vital Questions - Clifford Law
Is God alive? / Is sin serious? / Is death certian? / Is eternity forever? / Is salvation available? / Is peace possible? / Is Christ returning? / Is Christianity real?
All Things New Especially for young Christians - W.R. Matier
(Available in Afrikaans and English)
The New Life, new Desires, new Family, new Warfare, new Service, new Keeper, new Assurance, new Privilege, new Companion, new Obedience, new Fellowship and the new Hope.
Praise Changes Things - Mrs Charles E Cowman
That secret is simply this: after we have prayed and believed, Praise changes things. When shall I praise God? When I feel happy, and when everything is moving along smoothly?... Praise has a wonderful lifting power!... We never get faith by looking at ourselves, our surroundings, our difficulties... TRY THANKSGIVING!
Die Stryd vir U Bybel 'n Studie van Ervaring versus Skriftuurtale - Raymond H. Saxe
Die gawe van die Heilige Gees / Pinkster / Die doop met die Heilige Gees / Die veldtog in Samaria / Werklike tale en waarom / Tale in perspektief / Hoe lank hou tale aan? / Profesie in die vroee kerk / Die keuse is u s'n: Bybel of ervaring.. is van die hoofstukke in hierdie boek. R15
Die Doop Feite en Flaters - J.J. Conradie
Vrae en antwoorde / Die kinderdoop - Aanspraak en Teespraak / Die swye van die Bybel / Die Genadeverbond / Die oorsprong van die kinderdoop / Geldige Gevolgtrekkings
Order Books Now
MORE BOOKS AVAILABLE
AFRIKAANS
All books by Prof. Johan Malan
Die Laaste Dae. Wat profesiee vir ons oor die toekoms se. R100
Jesus Christus en ons lewe in Hom. ’n Volledige Christologie. R40
Die Sewe Feeste. Nuwe Testamentiese vervulling van Levitikus 23 se sewe feeste. R40
Heiligmaking. God se oproep tot 'n lewe van vervulling. R40
Die Dag van die Here. ’n Hoofstuk-vir-hoofstuk kommentaar oor die boek Openbaring met die oog op Bybelstudie. R35
Israel. Wat die Bybel oor die volk Israel leer. R40
Israel en die Messiaanse Koninkryk. ’n Bodige kommentaar oor die boek Jesaja. R20
Die verbondsvolk Israel: Wie is hulle? Handel oor die Israelvisiedwaling. R10
Wet en Genade. Beantwoord vrae oor die Ou Testamentiese wet, die Nuwe Testamentiese genade, die sabbat, ens. R30
Thessalonicense. ‘n Bybelstudie. R15
Josua: ’n Studie in Bybelse tipologie. R20
Sagaria: Israel se grootste profeet. ‘n Bybelstudie. R15
Daniël se profesieë. ‘n Bybelstudie. R30
Die nuwe wêreldorde. Die verskynsel van globalisme. R12
Soos Christus, deur Andrew Murray. R20
Aanslag op die Bybel. Foute in die Nuwe Vertaling uitgewys. R7
Die wegraping. Christus se geheime koms vir sy bruidsgemeente. R5
Calvinisme uit die Bybel weerlê. Leerstellige dwalings in die groot gereformeerde kerke. R5
Patmos briewe. Nuwe uitgawe met 14 hoofstukke en 256 bll. Bespreek belangrike temas oor geestelike toewyding en Bybelse profesieë. R60
ENGLISH BOOKS
All books by Prof. Johan Malan
Israel : A Historical, Contemporary and Prophetic Perspective. A new and updated version of a comprehensive book on Israel. R50
The Day of the Lord. a Commentary on Revelation for Bible study. R40
Messages on Pentecost. Important teaching on holiness. R20
Your Word is a Light to my Path. A guidebook for Bible Study. R25
The New World Order. Discusses the phenomenon of globalization. R12
Patmos booklets. The following booklets may be ordered at R5 per title: From Darkness to the Light, Religious Deception, Spiritual Warfare, The Rapture, Israel, The Judgement Seat of Christ, The New Age Movement, and The Millennium.
|